Heeltyd speeltyd: Laat jou kind speel-speel leer

Heeltyd speeltyd: Laat jou kind speel-speel leer Gepubliseer op: 11 Junie 2025 Geskryf deur Tersia Myburgh, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde* Op 11 Junie word Internasionale Speeldag gevier en word daar wêreldwyd opnuut na die kritiese rol wat spel in elke kind se ontwikkeling speel gelet. Dié dag, wat met die ondersteuning […]
Van meester tot leermeester: Mentorskap spreek tot denke én die hart

Van meester tot leermeester: Mentorskap spreek tot denke én die hart Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op Woensdag 28 Mei 2025 die soeklig opnuut op mentorskap geskyn by wyse van ʼn simposium met die tema: Van meester tot leermeester. Tydens dié geleentheid, wat by die instelling se Leriba-kampus in Centurion […]
Akademia-taalkompetisie vier Afrikaans én vernuftige woordmeesters

Akademia-taalkompetisie vier Afrikaans én vernuftige woordmeesters Gepubliseer op: 26 Mei 2025 Afrikaans vier vanjaar 100 jaar as ʼn amptelike taal en Akademia voeg trots sy stem by vele ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié besonderse mylpaal te herdenk. Een van die maniere waarop die instelling feesvier is deur die bekendstelling van sy eerste Woordmeesters-taalkompetisie […]
By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans

By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans Gepubliseer op: 3 Maart 2025 Geskryf deur dr. Heleen Coetzee, hoof: Studentesake by Akademia. Afrikaans as amptelike taal vier in 2025 sy eeufees. Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar homself opgewonde by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te […]
Hardopleesdag: Só kan lees in die klaskamer bevorder word

Hardopleesdag: Só kan lees in die klaskamer bevorder word Gepubliseer op: 5 Februarie 2025 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Dit is vandag, 5 Februarie 2025, Wêreldhardopleesdag. Vandag word ons opnuut herinner aan die belangrikheid én positiewe ontwikkelingsimpak wat hardoplees en stories vir kinders inhou. Dit is dan ook nie ʼn verrassing dat dié […]
Akademiese biblioteke funksioneer in die voorste linie van kennisbewaring

Akademiese biblioteke funksioneer in die voorste linie van kennisbewaring Gepubliseer op: 20 Maart 2024 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Nasionale Biblioteekweek word vanjaar vanaf 18 tot 24 Maart in Suid-Afrika gevier. Hierdie week word sedert 2011 jaarliks gedurende Maart herdenk. Vanjaar se tema fokus op sosiale samehorigheid en die belangrike rol wat biblioteke […]
Wetenskap en moedertaal: Só word kennis en begrip vervleg

Wetenskap en moedertaal: Só word kennis en begrip vervleg Gepubliseer op: 8 Maart 2024 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde aan Akademia. Moedertaalonderrig – veral in die Suid-Afrikaanse konteks, bly ʼn punt van bespreking. Die noodsaaklikheid daarvan word verder op die spits gedryf ná die bekendmaking van die 2030-Leespaneel-verslag wat […]
Skaak: meer as net ʼn bordspeletjie

Skaak: meer as net ʼn bordspeletjie Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Geskryf deur Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder van die Skolemark by Akademia. Ter viering van Wêreldskaakdag op 20 Julie word daar gekyk na die besonderse spel van skaak. Skaak is meer as net ʼn bordspeletjie, dis ʼn aktiwiteit wat kinders kan help om ʼn verskeidenheid vaardighede […]
Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Die belangrikheid van lees vir ons jeug Geskryf deur Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder vir die Skolemark by Akademia. Gepubliseer op: 15 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die belangrikheid van lees vir ons kinders. Verskeie studies het al getoon dat om kinders van ʼn jong ouderdom af bloot te stel aan […]
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Gepubliseer op: 24 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit […]
Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]