Search
Close this search box.

Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur

Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur Gepubliseer op: 28 Oktober 2024 Dit is jakaranda-tyd en Pretoria is geklee in sy bekende en pragtige pers baadjie. En vir Ivanké Myburgh (25), of Vankie soos haar vriende haar noem, is dit die mooiste tyd van die jaar. Om die waarheid te […]

Eerste boksaand méér as net ʼn nuwe koshuistradisie

Eerste boksaand méér as net ʼn nuwe koshuistradisie Gepubliseer op: 6 Augustus 2024 Akademia se bruisende koshuislewe skep milde ruimte vir die ontwikkeling van klassieke deugde en nuwe tradisies. Huis Hennops, een van die instelling se manskoshuise, het onlangs hul eerste boksaand met groot sukses aangebied. Die doel van dié geleentheid, ʼn eerste vir Akademia, […]

Klas van 2023, begin jou loopbaanreis by Akademia in 2024

Klas van 2023, begin jou loopbaanreis by Akademia in 2024 Gepubliseer op: 19 Januarie 2024 Die uitslae vir die matriekjaar van 2023 is pas bekendgemaak en dwarsoor Suid-Afrika brand die vreugdevure hoog. Vir derduisende matrikulante span die suksesvolle aflegging van die eindeksamen nie net die kroon op hul skoolloopbaan nie, maar baan dit ook die […]

Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel

Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel Gepubliseer op: 7 November 2023  Akademia, Bo-Karoo Opleiding en Sol-Tech het kragte saamgespan en ʼn nasionale ouerveldtog van stapel gestuur. Dié veldtog, wat vanaf 7 tot 21 November sal strek, het dit ten doel om ouers toe te rus met sinvolle inligting ten einde die besluit […]

Die sielkundige impak van beurtkrag op skoolleerders

Die sielkundige impak van beurtkrag op skoolleerders Gepubliseer op: 7 Julie 2023 Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent in Opvoedkunde by Akademia. Daar is nog nie naastenby genoeg akademiese navorsing gedoen oor die sielkundige newe-effekte wat beurtkrag op Suid-Afrikaanse laer- en hoërskoolleerders uitoefen nie. SADAG (The South African Depression and Anxiety Group) het onlangs […]