Search
Close this search box.

Wêreldboekedag: Akademia omhels die ryke nalatenskap van boeke

Wêreldboekedag: Akademia omhels die ryke nalatenskap van boeke Gepubliseer op: 23 April 2024 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris van Akademia se mediasentrum. Wêreldboekedag, ook bekend as Wêreldboeke- en Kopieregdag, word jaarliks op 23 April gevier. Die doel van dié dag, wat in 1995 tot stand gekom het, is om lees, die uitgewersbedryf en kopiereg te […]

Akademia-mediasentrum huisves voortaan ook die Nongqai-argief

Akademia-mediasentrum huisves voortaan ook die Nongqai-argief Gepubliseer op: 27 Maart 2024 Akademia sal voortaan die tuiste wees van die argief van die Suid-Afrikaanse Magte se Geskiedenis-tydskrif, Nongqai. Hierdie samewerking tussen die instelling en *Nongqai is op ʼn luisterryke wyse in Centurion aangekondig op Dinsdag 26 Maart. Dié spesiale versameling dra by tot die verdere opbou […]

Akademiese biblioteke funksioneer in die voorste linie van kennisbewaring

Akademiese biblioteke funksioneer in die voorste linie van kennisbewaring Gepubliseer op: 20 Maart 2024 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Nasionale Biblioteekweek word vanjaar vanaf 18 tot 24 Maart in Suid-Afrika gevier. Hierdie week word sedert 2011 jaarliks gedurende Maart herdenk. Vanjaar se tema fokus op sosiale samehorigheid en die belangrike rol wat biblioteke […]

Akademia huisves boekversameling van baanbrekertaalhistorikus

Akademia huisves boekversameling van baanbrekertaalhistorikus Gepubliseer op: 26 Junie 2023 Akademia droom daarvan om ʼn wêreldklas- Afrikaanse universiteit te bou en een van die belangrike boustene hiervan is die opbou en uitbreiding van die instelling se mediasentrum. Die sentrum, wat reeds die versamelde werke van onder meer Joost van den Vondel, N. P. van Wyk […]

Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Die belangrikheid van lees vir ons jeug Geskryf deur Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder vir die Skolemark by Akademia. Gepubliseer op: 15 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die belangrikheid van lees vir ons kinders. Verskeie studies het al getoon dat om kinders van ʼn jong ouderdom af bloot te stel aan […]