Só sien die speelveld van hoër onderwys in SA daarna uit – ʼn Refleksie deur Akademia-kundiges

Só sien die speelveld van hoër onderwys in SA daarna uit – ʼn Refleksie deur Akademia-kundiges Gepubliseer op: 24 Maart 2025 Geskryf deur Monique Alberts, dosent: Professionele Studies, en dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent: Opvoedkundestudies, beide verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Hoe sien die Suid-Afrikaanse hoëronderwysveld daarna uit ná meer as drie dekades […]

Ervare inligtingsbestuurspesialis neem leisels oor as waarnemende dekaan

Ervare inligtingsbestuurspesialis neem leisels oor as waarnemende dekaan Gepubliseer op: 18 Februarie 2025 Akademia kondig met trots die aanstelling van dr. Piet Pretorius, ʼn ervare inligtingsbestuurspesialis en bewese akademikus, as waarnemende dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan. Dié aanstelling is effektief vanaf Januarie 2025. Pretorius, wie se professionele loopbaan oor méér as 45 jaar strek, […]

Só kerf Akademia-alumnus haar pad in die sakewêreld uit

Só kerf Akademia-alumnus haar pad in die sakewêreld uit Gepubliseer op: 3 Mei 2024 Daar word gesê dat koffie die één geur is wat oor die wêreld heen passie en kreatiwiteit aanwakker. Vir Akademia-alumnus, Catherine-May Trollip (22) van Kempton Park, is koffie egter meer as net ʼn passie – dit is die grondslag waarop sy […]

Lewenslange leerders lééf hul roepingsgedrewe potensiaal uit – Akademia-kundige

Lewenslange leerders lééf hul roepingsgedrewe potensiaal uit – Akademia-kundige Gepubliseer op: 15 Maart 2024 Die reikwydte van lewenslange leer strek verder as die mure van enige klaskamer en word nie deur ouderdom begrens nie. Breedweg gedefinieer verwys lewenslange leer na die voortdurende en vrywillige najaag van kennis, in beide ʼn individu se professionele of persoonlike […]

Is ʼn beroep as programmeerder dalk perfek vir jou?

Is ʼn beroep as programmeerder dalk perfek vir jou? Gepubliseer op: 12 September 2023 Geskryf deur Jaco-Louis Kruger, waarnemende leier van stelsels en sekuriteit by Akademia. In die moderne samelewing waar tegnologie deel vorm van ons alledaagse werkverrigting, vermaaklikheid en interaksie met vriende en familie, is die keuse om ʼn programmeerder te word nie net […]

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe nie net vanjaar die instelling […]