Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Van toeka se bordkryt na klaskamer in die kuberruimte

Van toeka se bordkryt na klaskamer in die kuberruimte Gepubliseer op: 24 Mei 2024 Die Fakulteit Opvoedkunde het die afgelope week gestalte gegee aan Akademia se leuse ad futurum per fontes oftewel na die toekoms deur die bronne. Dr. Pierre Edwards het op 21 Mei tydens sy openbare lesing ʼn interessante en boeiende blik oor […]

Die 2024-skooljaar: Vasberade vorentoe!

Die 2024-skooljaar: Vasberade vorentoe! Gepubliseer op: 15 Januarie 2024 Geskryf deur Elana Kriel, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die aanvang van die 2024-skooljaar is om die draai, en só ook jou geleentheid om met die beste gesindheid vir groei moontlik die jaar op ʼn hoë noot te begin. ʼn Nuwe jaar, […]

Wiskunde is belangrik vir die ontwikkeling van sleutellewensvaardighede

Wiskunde is belangrik vir die ontwikkeling van sleutellewensvaardighede Gepubliseer op: 17 Julie 2023 Geskryf deur Santie Louw, dosent in Professionele Studies by Akademia. Op 15 Julie is Wêreldjeugvaardigheidsdag wêreldwyd gevier. Vanjaar se viering plaas die kollig opnuut op onderwysers en opvoeders en die belangrike rol wat hulle speel in die oordrag van vaardighede aan die […]

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die dag is op ʼn hoë […]

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te ontleed en leerervarings meer persoonlik […]