*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Gepubliseer op:  1 Junie 2023 Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon […]

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Gepubliseer op:  20 Mei 2023 Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of […]

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]