*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op:  9 Februarie 2026 Vir Akademia verteenwoordig die 2026-kalenderjaar ʼn grootse en geskiedkundige hoofstuk in dié onafhanklike hoëronderwysinstelling se vestigingsverhaal. Derhalwe doelgerigte groei, die aanvang van klasse by die Paarl-kampus in die Wes-Kaap asook die toevoeging van verskeie nuwe akademiese programme, het die instelling ook pas […]

Hoe is ons aan mekaar verbonde?

Hoe is ons aan mekaar verbonde? Gepubliseer op: 9 Januarie 2024 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia fokus vanjaar op verbondenheid as tema. Die instelling is onder meer verbonde aan die taal- en kultuurgemeenskappe wat hy dien. Ten grondslag van ons gemeenskapsverbondenheid lê norme soos geregtigheid, vriendskap en offervaardigheid.  Hoe […]

Akademia stel NP van Wyk Louw-sentrum bekend

Akademia stel NP van Wyk Louw-sentrum bekend Gepubliseer op:  25 Mei 2023 Die NP van Wyk Louw-sentrum is op 25 Mei 2023 tydens ʼn funksie by Akademia se Centurion-kampus bekendgestel. Die gaste by die bekendstelling is toegespreek deur prof. Danie Goosen, Akademia se akademiese hoof, dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum […]