Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses Gepubliseer op: 4 Mei 2026 Geskryf deur Liana van Rooy, registrateur by Akademia. Die bou van ʼn instelling, die vorming van studente en die vestiging van ʼn toekoms vra geduld, visie en verantwoordelikheid. Dit wat blywende waarde het, kan nie haastig of oppervlakkig gebou word […]
Hoe is ons aan mekaar verbonde?

Hoe is ons aan mekaar verbonde? Gepubliseer op: 9 Januarie 2024 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia fokus vanjaar op verbondenheid as tema. Die instelling is onder meer verbonde aan die taal- en kultuurgemeenskappe wat hy dien. Ten grondslag van ons gemeenskapsverbondenheid lê norme soos geregtigheid, vriendskap en offervaardigheid. Hoe […]
Akademia tree as gasheer op vir internasionale filosofiese NAWG-kongres

Akademia tree as gasheer op vir internasionale filosofiese NAWG-kongres Gepubliseer op: 10 Augustus 2023 Akademia het vanjaar as gasheer opgetree vir die Nederlands-Afrikaans Wysgerige Genootskap (NAWG)-kongres wat elke anderhalfjaar plaasvind. Die kongres is vanaf 2 tot 4 Augustus 2023 in Centurion aangebied en bygewoon deur verskeie belangrike filosowe vanuit Suid-Afrika en Nederland, sowel as lede […]