*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens Gepubliseer op:  1 Oktober 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Akademia sy eerste alumni-komitee in die lewe geroep het. Sedertdien het dié komitee van trotste oud-Fonties, onder die leiding van Monica Mynhardt, hul opgelegde taak (wat oor twee dienstermyne strek) soos pioniers van ouds aangepak en […]

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor Gepubliseer op: 8 September 2025 Daar is ʼn ou gesegde wat lui dat jy nie ʼn huis moet koop alvorens jy nie eers self oor die voordeur se drempel gestap het nie. Hierdie brokkie advies is ook van pas as dit kom by die keuse van ʼn […]

Maritieme loods stuur sy loopbaan as trotse Akademia-alumnus

Maritieme loods stuur sy loopbaan as trotse Akademia-alumnus Gepubliseer op: 1 Julie 2025 Die ou skeepsvaartgesegde, iemand se kompas staan stil, verwys na ʼn persoon wat onseker is en nie weet wat om te doen nie – en per implikasie daarom nie bewus is van watter koers sy/haar skip vaar nie. Hierdie is allermins die […]

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet Gepubliseer op: 24 April 2025 Die enigste manier om ʼn blink toekoms te verseker is om in die hede daarvoor te belê. Hierdie gewaarwording is veral van pas as dit kom by die verwesenliking van studiedrome en loopbaandoelwitte. Gedagtig hieraan bied Akademia se sentrumopedag aan voornemende Fonties* die […]

Akademia is bedrywig in die Wes-Kaap

Akademia is bedrywig in die Wes-Kaap Gepubliseer op: 22 Oktober 2024 Akademia se gebeurlikheidskalender vir die Wes-Kaap is propvol en daar heers groot opgewondenheid oor elkeen van hierdie gebeurlikhede, veral in die lig van die instelling se voorgenome uitbreiding na dié streek. Dié aankondiging is vroeër vanjaar gemaak, en daar word sedertdien hard aan die […]

Dagboek Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein en George

Dagboek Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 10 September 2024 Bevind jy jouself in sentraal Suid-Afrika óf in die Wes-Kaap? Oorweeg jy dit om in 2025 as ʼn Akademia-student by wyse van óf die voltydse kampusmodel óf nauurs oor afstand agter die boeke in te skuif? Indien wel, dagboek sommer dadelik 5 […]

Skerp jou sakevaardighede op met unieke besigheidswerkswinkels en netwerkgeleenthede

Skerp jou sakevaardighede op met unieke besigheidswerkswinkels en netwerkgeleenthede Gepubliseer op: 26 Junie 2024 Die enigste ding waaroor ons seker kan wees, is verandering. Dit staar ons voortdurend in die gesig en tog blyk die meeste mense ʼn mate van ongemak daaroor te ervaar – ook in die sakewêreld. Vanweë die snel spoed waarteen dié […]

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep Gepubliseer op: 25 Maart 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Wil jy meer te wete kom oor Akademia en die studiemoontlikhede wat dié instelling vir jou kan ontsluit? Indien wel, dagboek solank 12 en 13 April. Op dié dae bied Akademia ʼn sentrumopedag én ʼn aanlyn inligtingsessie […]

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 3 Oktober 2023 Akademia skep deur die jaar verskeie geleenthede vir voornemende studente om meer inligting oor beskikbare studierigtings te bekom, om personeel te ontmoet, kwelvrae te opper én eerstehands te ervaar wat studentwees aan dié onafhanklike hoëronderwysinstelling behels. Gedurende Oktober neem dié geleentheid die vorm […]