Akademia-alumnus droom en doen in die skadu van die Afrikaanse Taalmonument

Akademia-alumnus droom en doen in die skadu van die Afrikaanse Taalmonument Gepubliseer op: 26 Februarie 2025 Die jaar 2025 is ʼn hoofletterjaar vir die Afrikaanse taal, en by uitstek óók vir Akademia-alumnus, Tania Lang (46), wat passievol haar beroepslewe in haar moedertaal uitlééf. Dié boorling van die Paarl, werk reeds amper 24 jaar by die […]
Akademia vorm my denkwyse én die manier waarop ek die wêreld beskou – Akademia-alumnus

Akademia vorm my denkwyse én die manier waarop ek die wêreld beskou – Akademia-alumnus Gepubliseer op: 17 Februarie 2025 Akademia-alumnus, Chanté Kelder-Jansen van Rensburg (30), is van nature nuuskierig oor die wêreld rondom haar – mense, hul manier van doen en veral die redes waarom hulle op ʼn sekere manier optree al dan nie. In […]
Akademia-alumnus ʼn ware pionier as alma mater se eerste toegelate regspraktisyn

Akademia-alumnus ʼn ware pionier as alma mater se eerste toegelate regspraktisyn Gepubliseer op: 4 Februarie 2025 Rico Hammann (24) is nie nét ʼn trotse Akademia-alumnus nie. Hy is óók, gedagtig aan sy alma mater se verbondenheid tot pionierskap, ʼn voorloper én geskiedenismaker wat die instelling se Fakulteit Regsgeleerdheid betref. Hammann is die eerste afgestudeerde LLB-alumnus […]
Nauurse afstandsmodel maak studie vir Springbok-rugbyspeler moontlik

Nauurse afstandsmodel maak studie vir Springbok-rugbyspeler moontlik Gepubliseer op: 23 Januarie 2025 Johan Grobbelaar (27), haker van die Springbokke en Blou Bulle, is rateltaai op die rugbyveld. Hy beweeg vinnig en sy ingooie is akkuraat. Wat baie ondersteuners dalk nie weet nie is dat dié boerseun van die Paarl óók ʼn trotse Fontie* is. Grobbelaar, […]
2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy

2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. As naskoolse studie jou deel is in 2025, baie geluk! Jy staan op die drumpel van ʼn opwindende avontuur, met lewensverrykende potensiaal. Ja, die sprong vanaf […]
Windhoek-ma en -seun albei trotse Fonties met ʼn gedeelde regsdroom

Windhoek-ma en -seun albei trotse Fonties met ʼn gedeelde regsdroom Gepubliseer op: 9 Desember 2024 Dit is sonder twyfel ʼn baie spesiale dag wanneer jy jou kwalifikasie verwerf en dié hoogtepunt boonop met jou vriende en familie kan deel. Vir René van Wyk (52) en haar seun, Juan Viljoen (28), sal hierdie vooruitsig ekstra spesiaal […]
Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025

Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025 Gepubliseer op: 20 November 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Miskien staan jy aan die einde van jou matriekreis en sien blinkoog uit na die toekoms. Dalk is jy reeds gevestig in jou beroep en oorweeg jy ʼn loopbaanskuif. As professionele sportpersoon ry jy dalk die kruin […]
Akademia se nauurse afstandsmodel plaas studiedrome binne elkeen se bereik

Akademia se nauurse afstandsmodel plaas studiedrome binne elkeen se bereik Gepubliseer op: 8 Augustus 2024 Dié jaar is met ʼn knal uit die wegspringblokke en te midde van al die rep en roer is die halfpadmerk op die kalender reeds verbygesteek. Met hierdie werklikheid in gedagte is daar nie ʼn beter tyd as juis nou […]
Danksy Akademia kan Nalanie – ma, beroepsvrou en voluit Fontie wees

Danksy Akademia kan Nalanie – ma, beroepsvrou en voluit Fontie wees Gepubliseer op: 11 Julie 2024 Akademia-student, Nalanie Green (41), van Centurion dra verskeie hoede. Sy is getroud met Rory, is ma van Dané en Dian, werk as ʼn gevestigde verkoopskonsultant in die papierbedryf én is tans ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-derdejaarstudent. Volgens Green lui die bekende […]
Dowe Akademia-student verwerf kwalifikasie en wil ander inspireer

Dowe Akademia-student verwerf kwalifikasie en wil ander inspireer Gepubliseer op: 14 Mei 2024 Akademia-alumnus, Jean-mari Cornelius (48) is doof, maar het nie toegelaat dat dit haar studiedroom kelder nie. Haar deursettingsvermoë is tydens die instelling se onlangse kwalifikasieplegtigheid in April ryklik beloon toe sy haar BCom (Ekonomie en Regte)-kwalifikasie verwerf het. Cornelius is die eerste […]
Akademia-student skitter as sewekampatleet

Akademia-student skitter as sewekampatleet Gepubliseer op: 7 Mei 2024 Onthou die naam Yvonne Robson. Dié 24-jarige Akademia-student is besig om spoedig vir haarself naam te maak as ʼn kranige sewekampatleet. Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Kampioenskappe, wat vanaf 18 tot 21 April plaasgevind het, het Robson – ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-tweedejaarstudent, die algehele tweede plek op die […]