*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer

Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer Gepubliseer op:  1 April 2026 Die toekoms hoef nie ʼn onbekende en selfs gevreesde plek te wees nie. Net só is dit nie iets waaraan daar eers môre gedink moet word nie. Akademia, as onafhanklike hoëronderwysinstelling, huldig die siening dat die toekoms ʼn werklikheid […]

Akademia-alumnus Christian Heuer: van ʼn onsekere begin na ʼn besliste toekomsvisie

Akademia-alumnus Christian Heuer: van ʼn onsekere begin na ʼn besliste toekomsvisie Gepubliseer op:  19 Maart 2026 Op 27-jarige ouderdom staan Akademia-alumnus, Christian Heuer, reeds stewig geanker in sy beroep én sy gemeenskap. Meer nog, dié boorling van Warmbad in die Limpopo-provinsie ontsluit die toekoms vir homself een Akademia-kwalifikasie ná ʼn ander en versinnebeeld só sy […]

Elisma Boshoff – ʼn Akademia-alumnus met ʼn roeping vir geregtigheid

Elisma Boshoff – ʼn Akademia-alumnus met ʼn roeping vir geregtigheid Gepubliseer op:  18 Maart 2026 Vir Akademia-alumnus, Elisma Boshoff (24), was haar LLB-studiereis méér as net nóg ʼn akademiese doelwit wat sy suksesvol nagestreef het. Dit was ʼn doelbewuste keuse – een wat diep gewortel is in haar Christelike waardes, haar liefde vir Afrikaans en […]

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag Gepubliseer op:  13 Januarie 2026 Die 2025-matriekuitslae is uiteindelik bekend, en die vreugdesvure brand hoog vanaf die Kaap tot in Musina. Vir derduisende skoolverlaters verteenwoordig dié uitslae egter veel meer as net die voltooiing van hul skoolloopbaan; dit dui óók die begin van ʼn […]

Nauurse afstandsmodel bied buigsaamheid, toeganklikheid en toegevoegde waarde aan besige individue

Nauurse afstandsmodel bied buigsaamheid, toeganklikheid en toegevoegde waarde aan besige individue Gepubliseer op:  10 Desember 2025 In ʼn wêreld waar tyd ʼn beslissende rol speel, maar terselfdertyd ʼn skaars kommoditeit is, bied Akademia se dinamiese nauurse afstandsmodel buigsaamheid, toeganklikheid én toegevoegde waarde aan studente wat reeds in die werksplek gevestig is óf wat voltyds ander […]

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses Gepubliseer op: 25 September 2025 Onthou die beginonderneming, Dassie, as jy weer jou beste stylvoetjie moet voorsit vir ʼn geleentheid. Dié onderneming is die geesteskind van Chantelle Pieterse en Iewan Struwig, onderskeidelik ʼn trotse Akademia-alumnus en huidige tweedejaar-Fontie. Die Dassie-duo het onlangs skoonskip gemaak in die […]

Fontie-Rinette streef haar onderwysdroom na en maak passievol ʼn verskil

Fontie-Rinette streef haar onderwysdroom na en maak passievol ʼn verskil Gepubliseer op: 25 September 2025 Daar is ʼn bekende grappie wat lui: Hoe eet jy ʼn olifant? Met die eenvoudige antwoord: Happie vir happie! Vir Rinette von Mollendorf (41), ʼn Fontie van Worcester in die Wes-Kaap wat haar studie via Akademia se nauurse afstandsmodel aanpak, […]

NGOS-uitblinker Juan: ʼn Biokinetikus met ʼn passie vir onderwys

NGOS-uitblinker Juan: ʼn Biokinetikus met ʼn passie vir onderwys Gepubliseer op: 8 Augustus 2025 Juan Theron (35) is ʼn trotse Akademia-alumnus wat tydens vanjaar se kwalifikasieplegtigheid nie net die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys) met onderskeiding verwerf het nie, maar ook as die toppresteerder in dié program vir die 2024- akademiese […]

Akademia se nauurse afstandsmodel: Geniet só die beste van twee wêrelde

Akademia se nauurse afstandsmodel: Geniet só die beste van twee wêrelde Gepubliseer op: 1 Augustus 2025 Koester jy ʼn studiedroom, maar bevind jouself reeds voltyds in die beroepswêreld? Sak jou moed in jou skoene as jy dink dat die vervulling van dié droom ʼn besliste keuse tussen óf werk en studeer behels? Indien wel, bied […]

Sagteware-ontwikkeling nou óók deel van Akademia se nauurse programverskeidenheid

Sagteware-ontwikkeling nou óók deel van Akademia se nauurse programverskeidenheid Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Sien jy uit na ʼn loopbaan as sagteware-ontwikkelaar waar jy jou voorliefde vir tegnologie en vernuftige probleemoplossing kan uitleef? Bevind jy jouself egter reeds in die werksomgewing óf jaag jy voltyds ander belangstellings na? Indien wel, het Akademia goeie nuus vir […]

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur Gepubliseer op: 3 Julie 2025 Akademia-alumnus, Hanke du Plessis (34) het ʼn fyn aanvoeling vir detail. Hierdie ingesteldheid kom haar baie handig te pas in haar dubbeldoorwerksverantwoordelikheid by onderskeidelik Agrisol én Melior in Potchefstroom. Beide hierdie maatskappy funksioneer binne die Suid-Afrikaanse landbousektor en bedien boere met onder meer onafhanklike ontledings, […]

Maritieme loods stuur sy loopbaan as trotse Akademia-alumnus

Maritieme loods stuur sy loopbaan as trotse Akademia-alumnus Gepubliseer op: 1 Julie 2025 Die ou skeepsvaartgesegde, iemand se kompas staan stil, verwys na ʼn persoon wat onseker is en nie weet wat om te doen nie – en per implikasie daarom nie bewus is van watter koers sy/haar skip vaar nie. Hierdie is allermins die […]

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet Gepubliseer op: 24 April 2025 Die enigste manier om ʼn blink toekoms te verseker is om in die hede daarvoor te belê. Hierdie gewaarwording is veral van pas as dit kom by die verwesenliking van studiedrome en loopbaandoelwitte. Gedagtig hieraan bied Akademia se sentrumopedag aan voornemende Fonties* die […]

Skakel in, doen aansoek en studeer nauurs oor afstand in 2026

Skakel in, doen aansoek en studeer nauurs oor afstand in 2026 Gepubliseer op: 2 April 2025 Ons almal ken die gesegde, van uitstel kom afstel. Indien jy nóg altyd ʼn studiedroom koester, maar jouself in dié gesegde herken omdat jy reeds voltyds in die werksplek gevestig is óf ander belangstellings nastreef, wees gerus: Akademia het […]

Akademia-studieaansoeke nou ingewag: Neem die eerste tree tot toekomsvervulling

Akademia-studieaansoeke nou ingewag: Neem die eerste tree tot toekomsvervulling Gepubliseer op: 1 April 2025 Daar word gesê dat die verwesenliking van elke droom – hoe groot of klein ook al, begin deur die neem van ʼn doelbewuste en dapper eerste tree. Dieselfde is óók waar van studie-ideale. Óf jy nou binnekort ʼn skoolverlater gaan wees, […]