*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag: ʼn boek in die hand, en Afrikaans in die hart

Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag: ʼn boek in die hand, en Afrikaans in die hart Gepubliseer op:  14 Augustus 2026 Vrydag 14 Augustus is ʼn dubbeldoortaaldag. Nie nét word Afrikaansdag gevier nie, maar Afrikaanssprekendes word óók aangemoedig om aan die Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag – ʼn inisiatief deur die Vriende van Afrikaans – deel te neem. Laasgenoemde, ʼn afdeling van die ATKV, […]

Ode aan De Vrijburger: Akademia lig die glas op ʼn nuwe hoofstuk

Ode aan De Vrijburger: Akademia lig die glas op ʼn nuwe hoofstuk Gepubliseer op:  13 Julie 2026 Lede van die Akademia-gemeenskap het op 2 Julie 2026 feestelik ʼn glas geklink op die bekendstelling van die instelling se tweede wyn, Ode aan De Vrijburger. Hierdie Shiraz Mourvèdre Grenache (SMG)-versnit is spesiaal vir Akademia deur die bekroonde […]

Nuwe Afrikaanse joernalistiekhandboek dien as ʼn mosie van vertroue in dié dinamiese beroepsveld

Nuwe Afrikaanse joernalistiekhandboek dien as ʼn mosie van vertroue in dié dinamiese beroepsveld Gepubliseer op:  26 November 2025 Die splinternuwe boek van die akademikus, prof. Johannes D Froneman, Konstruktiewe joernalistiek vir vandag, het pas by die Akademia Uitgewery verskyn. Dié boek, wat as ʼn inleiding tot die joernalistiek vir beide Afrikaanse studente asook skoolleerders dien – en […]

Akademia-alumnus, dra jou verbondenheid trots saam met jou

Akademia-alumnus, dra jou verbondenheid trots saam met jou Gepubliseer op: 25 September 2025 Soos ʼn tapisserie waarin die drade van die verlede, hede en toekoms kunstig verweef is, drapeer die Akademia-syserp die beeld van die instelling se kampusdroom om die skouers van alle afgestudeerde studente. Dit is nie nét bloot ʼn sieraad nie, maar ʼn […]

Akademia vier twee jaar van koffiewinkelsukses

Akademia vier twee jaar van koffiewinkelsukses Gepubliseer op: 17 April 2025 Op 17 April 2025 vier Akademia die tweede bestaansjaar van sy immergewilde koffiewinkel, Sowel As*. Dié bymekaarkom plek vir dosente, Fonties en kuiergaste – plaaslik én internasionaal, het oor die bestek van die afgelope 24 maande net méér as 13 450 warm drankies bedien. Gedurende […]

Afrikaans is nie net lippetaal nie – voeg die boek by die woord!

Afrikaans is nie net lippetaal nie – voeg die boek by die woord! Gepubliseer op: 14 Augustus 2023 Geskryf deur Karien Brits van die Akademia Uitgewery Afrikaansdag word jaarliks op 14 Augustus gevier en dit is terselfdertyd die Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag, ʼn inisiatief deur die Vriende van Afrikaans (VVA). Dit is met goeie rede dat Afrikaanssprekendes op […]