Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni Gepubliseer op: 24 Maart 2026 As deel van die klassieke universiteittradisie waarin Akademia homself vestig, is die fokus om doelgerig studente op te voed deur hul denke én hart te vorm. Hierdie vorming is nie net van toepassing op ʼn uitnemende beroepslewe nie, maar ook op volwaardige burgerskap. Sodoende streef Akademia daarna […]
Discovery Institute deel wetenskaplike kennis tydens konferensie by Akademia

Discovery Institute deel wetenskaplike kennis tydens konferensie by Akademia Gepubliseer op: 4 September 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia. Die Discovery Institute (DI), geleë in Seattle, VSA, het vanjaar ʼn span van drie kenners na Suid-Afrika gestuur. Hierdie kenners is ʼn prokureur en geoloog, dr. Casey […]
Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Gepubliseer op: 11 Mei 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en […]