*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Klassieke onderwys bespreek by openbare lesing vanuit Akademia se Fakulteit Opvoedkunde

Klassieke onderwys bespreek by openbare lesing vanuit Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Gepubliseer op: 11 September 2023 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op Donderdag 7 September ʼn openbare lesing en oop gesprek by Leriba in Centurion aangebied. Die hoofrede is gelewer deur Nel Brace, direkteur van die Potchefstroom-tak van Ratio Christi Suid-Afrika. Die hoofrede is gevolg […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op:  8 Mei 2023 Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling […]