Akademia-seminaar fokus op etiese besluitneming en verantwoordbare leierskap

Akademia-seminaar fokus op etiese besluitneming en verantwoordbare leierskap Gepubliseer op: 26 September 2024 Die Departement Bestuurswetenskappe aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs ʼn baie insiggewende seminaar oor etiese besluitneming en verantwoordbare leierskap aangebied. Dié seminaar, wat op Vrydag 20 September 2024 by die Leriba-kampus in Centurion plaasgevind het, het dit ten doel […]

Fonties swaai Akademia-vlag hoog tydens internasionale samewerkingsweek

Fonties swaai Akademia-vlag hoog tydens internasionale samewerkingsweek Gepubliseer op: 27 November 2023 ʼn Afvaardiging van Akademia het vanaf 13 tot 16 November aan ʼn jaarlikse internasionale samewerkingsweek van die Artevelde Universiteit vir Toegepaste Wetenskappe in Gent, België, deelgeneem. Dié geleentheid vind gelyklopend met die Globale Entrepreneurskapsweek (GEW) plaas en het ten doel om entrepreneurskap as […]

ʼn Vrou as dienende leier

ʼn Vrou as dienende leier Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by Akademia. Ter viering van Vrouemaand in Augustus wil ek graag dieper delf oor wat dit beteken om ʼn vrou in leierskap te wees. Daar word algemeen aanvaar dat leierskap te make het met die […]