*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia se Heike de Klerk blink uit op nasionale atletiekbaan

Akademia se Heike de Klerk blink uit op nasionale atletiekbaan Gepubliseer op:  4 Mei 2026 Onthou die naam Heike de Klerk. Dié 19-jarige eerstejaarstudent aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ʼn gerekende driesprongatleet wat plaaslik én nasionaal presteer. Tydens De Klerk se onlangse deelname aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) se Junior Kampioenskappe in Germiston […]

Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie

Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie Gepubliseer op:  25 Maart 2026 Wanneer ʼn mens vandag na Akademia se groei en uitgebreide impaksfeer kyk, is dit maklik om te vergeet van dié instelling se nederige beginjare. Vir Nikita van der Walt (37), een van Akademia se vroegste studente en een van die eerste Fonties* […]

Akademia-alumnus Christian Heuer: van ʼn onsekere begin na ʼn besliste toekomsvisie

Akademia-alumnus Christian Heuer: van ʼn onsekere begin na ʼn besliste toekomsvisie Gepubliseer op:  19 Maart 2026 Op 27-jarige ouderdom staan Akademia-alumnus, Christian Heuer, reeds stewig geanker in sy beroep én sy gemeenskap. Meer nog, dié boorling van Warmbad in die Limpopo-provinsie ontsluit die toekoms vir homself een Akademia-kwalifikasie ná ʼn ander en versinnebeeld só sy […]

Marzé Becker: So karteer ek my reis en roeping as SR-voorsitter

Marzé Becker: So karteer ek my reis en roeping as SR-voorsitter Gepubliseer op:  1 Oktober 2025 Marzé Becker (21), die nuwe voorsitter van Akademia se studenteraad (SR) vir die 2025/2026-termyn, is ʼn storiemens wat haar wêreld met staaltjies en lewenslesse inkleur. Niks maak haar meer gelukkig as om na mede-Fonties* se wedervaringe te luister nie, […]

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses Gepubliseer op: 25 September 2025 Onthou die beginonderneming, Dassie, as jy weer jou beste stylvoetjie moet voorsit vir ʼn geleentheid. Dié onderneming is die geesteskind van Chantelle Pieterse en Iewan Struwig, onderskeidelik ʼn trotse Akademia-alumnus en huidige tweedejaar-Fontie. Die Dassie-duo het onlangs skoonskip gemaak in die […]

Akademia-sakeplankompetisie: Wenpreneurs beïndruk met passie en vernuf

Akademia-sakeplankompetisie: Wenpreneurs beïndruk met passie en vernuf Gepubliseer op: 2 September 2025 Akademia het op Donderdag 28 Augustus 2025 die wenners van sy gewilde sakeplankompetisie, ʼn opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program, aangewys. Die wenners is tydens ʼn galageleentheid by die instelling se Leriba-kampus aangekondig en die aand se applous het behoort aan […]

Só rol Fontiepreneurs soet toekomsplanne uit

Só rol Fontiepreneurs soet toekomsplanne uit Gepubliseer op: 26 Augustus 2025 Vir die twee hartsvriendinne, Simoné Steenkamp (20) en Mizaan van Jaarsveld (19), behels vriendskap soveel méér as net ʼn gedeelde Fontie*-ervaring. Dié twee deel óók ʼn voorliefde vir bak en saam bedryf hulle die koekiebesigheid, Faith and Flour. As studente op die voltydse kampusmodel, […]

Van wennerspodium na sakesukses: Fontiepreneurs gedy ná deelname aan sakeplankompetisie

Van wennerspodium na sakesukses: Fontiepreneurs gedy ná deelname aan sakeplankompetisie Gepubliseer op: 14 Julie 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Louis en Willem Albertyn se smaakvolle avo(n)tuur, Avo Guy, hulle die eerste plek in die Akademia-sakeplankompetisie, ʼn inisiatief van die BCom (Ondernemingsbestuur)-program, besorg het. Sedertdien het dié broers hulself behoorlik as entrepreneurs onderskei en nie […]

Splinternuwe baadjie vir Akademia se Sakeplankompetisie 2025

Splinternuwe baadjie vir Akademia se Sakeplankompetisie 2025 Gepubliseer op: 14 Julie 2025 Die Akademia-sakeplankompetisie, ʼn opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program, word vanjaar weer aangebied en spog op die koop toe met ʼn splinternuwe baadjie. Vanjaar se kompetisie sal oor drie kategorieë beslis word, en lede van die publiek sal vir die eerste […]

A-graadsukses vir Fontie-preneur, Mincke

A-graadsukses vir Fontie-preneur, Mincke Gepubliseer op: 19 Junie 2025 Vir Hendricke Krige (18) – of Mincke soos haar geliefdes haar noem – is Akademia soveel méér as net ʼn studietuiste. Vir dié boorling van Valhalla in Centurion is die instelling as’t ware ʼn tuiste weg van die huis af en sy omarm die instelling se […]

Delg só jou skuld en bly op koers na finansiële vryheid – Akademia-kundige

Delg só jou skuld en bly op koers na finansiële vryheid – Akademia-kundige Gepubliseer op: 10 Junie 2025 Jan en San Publiek bevind hulself, nou méér as ooit, in ʼn groterwordende skuldstrik. En waar daar vroeër skertsend om braaivleisvure gekla is dat dit voel asof daar meer maand as salaris is, staar menige Suid-Afrikaanse salaristrekkers […]

Akademia se Paarl-kampus: Vestigingsproses vorder goed

Akademia se Paarl-kampus: Vestigingsproses vorder goed Gepubliseer op: 11 Februarie 2025 As alles volgens plan verloop sal Akademia se geografiese uitbreiding na die Wes-Kaap in Februarie 2026 ʼn hoogtepunt bereik wanneer dié instelling die deure na sy splinternuwe Paarl-kampus vir die akademiese jaar oopswaai. Só vertel Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia, tydens ʼn Wes-Kaap-hoofdegeleentheid […]

Ligte! Kamera! Aksie! Fontie ewe tuis in lesinglokaal as op verhoog

Ligte! Kamera! Aksie! Fontie ewe tuis in lesinglokaal as op verhoog Gepubliseer op: 15 November 2024 Onthou die naam Nikita Meyer. Dié negentienjarige Fontie-eerstejaar in die BCom (Ondernemingsbestuur)-program het in Oktober 2024 haar buiging op die verhoog gemaak as een van die hoofkarakters in die Lefra Produksie, My boetie se sussie se ou. Meyer vertolk […]

Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur

Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur Gepubliseer op: 28 Oktober 2024 Dit is jakaranda-tyd en Pretoria is geklee in sy bekende en pragtige pers baadjie. En vir Ivanké Myburgh (25), of Vankie soos haar vriende haar noem, is dit die mooiste tyd van die jaar. Om die waarheid te […]

Akademia-driekuns vir die Kriel-trio van Pretoria

Akademia-driekuns vir die Kriel-trio van Pretoria Gepubliseer op: 16 Oktober 2024 Om sáám te groei en die toekoms hoopvol tegemoet te stap is nie net Akademia se roepingstaak nie, maar ook die goue draad wat deur die lewe van die Kriel-gesin van Pretoria loop. Laasgenoemde word beaam deur die feit dat ma Mariana, dogter Nikkie […]