Studentesake

Loopbaankantoor

Kry vroegtydig ʼn voet in die (werks)deur en begin
jou loopbaanreis hier

Die Loopbaankantoor bied die volgende geleenthede en
ondersteuning aan studente:

Opleiding en terugvoer rakende professionele CV’s

Onderhoudsprosesvoorbereiding en -advies

Werksplekvoorbereiding en -opleiding

Loopbaan- en werksverwante advies vir Fonties

Die Loopbaankantoor bied verder:

ʼn Posteportaal met ʼn lys van beskikbare poste, klerkskappe en internskappe

Toegang tot netwerkgeleenthede met mense in jou beroep

ʼn Jaarlikse loopbaanskou waar jy maatskappye vanuit die praktyk ontmoet

Werksgeleenthede en skaduwerk – spesifiek vir Fonties

Jaarlikse Student tot Meester, waar jy die geleentheid het om met kenners in jou beroep te gesels

Akademia se Loopbaankantoor word bedryf in samewerking met

Akademia se Loopbaankantoor word bedryf in samewerking met

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.