PERSONEEL
Akademia het uitnemende en roepinggedrewe personeel wat bydra tot ’n leerervaring van wêreldgehalte.
HOOF
Danie Jansen van Vuuren
GR(SA)
Hoof:
Finansies en Infrastruktuur
Danie Jansen van Vuuren is ʼn geoktrooieerde rekenmeester (GR(SA)) met meer as sestien jaar ervaring in finansiële bestuur, korporatiewe finansies en besigheidstrategie. Hy het sy BCompt-graad en sy Sertifikaat in die Teorie van Rekeningkunde (honneursgraad) aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) voltooi en het in 2016 as ʼn GR(SA) geregistreer.
Van Vuuren het vir sewe jaar in die oudit- en rekeningkundige sektor in Pretoria-Oos gewerk, waar hy sy klerkskap voltooi en vier en ʼn half jaar as ouditbestuurder gedien het. Daarna het hy vir tien jaar in die private IT-sektor gewerk as finansiële bestuurder en uiteindelik as hoof- finansiële beampte by Ovations Technologies (Pty) Ltd. Sy ervaring sluit in sake-omkeerstrategieë, finansiële bestuur en modellering, samesmeltings en oorname (M&A), en korporatiewe bestuur.
Sy passie lê daarin om besighede strategies te lei en volhoubare groei te verseker. Hy glo in die krag van spanwerk, sterk leierskap en ʼn kultuur van uitnemendheid om betekenisvolle impak te maak.
FINANSIES
Anél Ehlers
Bestuurder:
Finansies
Alet Steyn
Klerk:
Debiteure
Cindy Swart
Klerk:
Debiteure
Kerry Brummer
Klerk:
Finansies en krediteure
Leoni Swanepoel
Klerk:
Finansies en krediteure
Lizannie Williamson
Klerk:
Finansies en krediteure
Renette Coetzee
Klerk:
Debiteure
Wendy Fourie
Klerk:
Debiteure
INLIGTINGS- EN KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE
Paul Grobler
Senior bestuurder:
Inligtings- en Kommunikasietegnologie
Jaco-Louis Kruger
Analis:
Kuberveiligheid
Deon Pouwels
Leier:
Ondersteuningsdienste
Llewelyn Barkhuizen
Stelselontwikkelaar
Riegardt Lambrechts
Stelselontwikkelaar
Donovan du Toit
Junior ingenieur:
Wolk en Stelsels
Christiaan van Dyk
Tegnikus:
Inligtingstegnologie
Franko Labuschagne
Tegnikus:
Inligtingstegnologie
John Collins
Tegnikus:
Inligtingstegnologie
Waldo Sequeira
Tegnikus:
Inligtingstegnologie
Ruan du Plessis
Spesialis:
Netwerk
Nelius Syfert
Junior stelselontwikkelaar
Charmayne Tempel
Konsultant:
Besigheidsanalis
Heinrich Geyser
Intern:
Tegniese IT-ondersteuning
OPERASIONEEL
Tony van der Merwe
Waarnemende bestuurder: Fasiliteite
Tinus Dodds
Fasiliteitekoördineerder:
Leriba
Coenie Steyn
Fasiliteitekoördineerder: Gerhardstraat
Hennie van Eeden
Toesighouer:
Sentrum
Sonja Blignaut
Toesighouer:
Sentrum
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

