Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Eerstejaarskamp 2024

Wees deel van ʼn onvergeetlike ervaring!

Datum: 23-26 Januarie 2024  ||  Plek: The Mighty Apies River Venue

Vertrek: 23 Januarie om 13:00 vanaf koshuis@Leriba
(Endstraat 245, Clubview, Centurion, 0157)

Terugkeer: 26 Januarie om 10:00 by koshuis@Leriba
(Endstraat 245, Clubview, Centurion, 0157)

Koste: R1 950 per persoon

Ingesluit by die kampgelde:

Retoerbusvervoer na die kampterrein en terug

T-hemp en hoed

Kos

Verblyf

Alle aktiwiteite

Hoe om die kamp by te woon

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE