Akademia stig Alumnivereniging

Akademia stig Alumnivereniging Gepubliseer op: 26 Julie 2019 Die Akademia Alumnivereniging (AAV) is onlangs gestig. Die oogmerk van die AAV is om in samewerking met Akademia bande tussen oud en nuwe Akademia-studente te bevorder. Sodoende poog die AAV om die belange van Akademia, insluitende haar beeld, reputasie en vooruitgang op die hart te dra en […]

Akademia-dosent ondervoorsitter van Rekeningkundige Vereniging

Akademia-dosent ondervoorsitter van Rekeningkundige Vereniging Gepubliseer op: 16 Julie 2019 Akademia kondig met trots aan dat Michelle van Rooyen, dosent in Belasting en Ouditkunde, onlangs verkies is tot ondervoorsitter van die Suider-Afrikaanse Rekeningkundige Vereniging (Southern African Accounting Association – SAAA) se Noord-Gauteng-streek. Die verkiesing het plaasgevind tydens die tweejaarlikse Internasionale SAAA-konferensie wat vanaf 26 tot […]

Vyf wenke vir finansiële vryheid

Vyf wenke vir finansiële vryheid Gepubliseer op: 9 Julie 2019 “Finansiële vryheid beteken dat jy oor die nodige bates, beleggings, beleggingseiendomme, aandele en oor ʼn lae-insetbesigheid beskik wat genoegsame inkomste vir jou genereer sodat jy kan kies of jy aktief wil werk of nie.” Deur Nicolene Steenkamp Nicolene Steenkamp is die programkoördineerder van BCom (Finansiële […]

Hoe finansiële beplanning jou help om vir noodgevalle te spaar

Hoe finansiële beplanning jou help om vir noodgevalle te spaar Gepubliseer op: 9 Julie 2019 “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Alicia Kamfer Alicia Kamfer […]

Begroting: Vier stappe tot sukses

Begroting: Vier stappe tot sukses Gepubliseer op: 9 Julie 2019 “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Jaco Mostert Jaco Mostert is ʼn finansiële adviseur en […]

Federalisme-studietoer in Europa

Federalisme-studietoer in Europa Gepubliseer op: 25 Junie 2019 “Idees oor federalisme in Suid-Afrika het te veel bagasie weens ons apartheidsverlede. Ons gaan nou ʼn toekoms binne waarin ons stelselmatig ʼn nuwe woordeskat van federalisme skep en uitleef.” Alida Kok, programkoördineerder van BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie), het van 19 Mei tot 1 Junie ʼn federalisme-studietoer […]

Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde

Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde Gepubliseer op: 24 Junie 2019 “Akademia maak gebruik van die beste onderwysers, wat weet wat tydens die eksamen van matrikulante verwag word. Hierdie onderwysers wys al die vangplekke vir leerders uit en wys hulle ook hoe om gestruktureerd te leer.” Goeie matriekresultate lyk nie net goed […]

Akademia-dosent blink uit as televisieaanbieder

Akademia-dosent blink uit as televisieaanbieder Gepubliseer op: 21 Junie 2019 “Ek moet bieg dat my gemaklikheid en liefde om voor die kamera te werk alles te danke is aan Akademia – dit is waar alles eintlik begin het.” Rika Nieuwoudt, programkoördineerder van BCom (Bestuursrekeningkunde), is saans in die klaskamer te sien as Finansiële Bestuur-dosent, terwyl […]

Topstudent én ma inspireer ten spyte van siekte

Topstudent én ma inspireer ten spyte van siekte Gepubliseer op: 14 Junie 2019 “As jy werklik wil studeer, glo in jouself en moenie ophou totdat jy die kwalifikasie voltooi het nie.” ʼn 50-jarige ma in Boksburg, Debbie Lombard, vertel van haar studente-ervaring by Akademia. Alhoewel sy elke maand chemoterapie ontvang is Lombard ʼn topstudent en […]

Akademia bevorder interdissiplinêre navorsing

Akademia bevorder interdissiplinêre navorsing Gepubliseer op: 13 Junie 2019 Rautenbach se lesing het temas rondom klimaatdrywers en klimaatsverandering, Suid-Afrikaanse weerstelsels, kweekhuisgasse, die modellering van die klimaatstelsel, klimaatsveranderingsprojeksies, en aanbevelings oor toekomsbeplanningsmoontlikhede aangespreek. Prof. Hannes Rautenbach, in sy hoedanigheid as dekaan van die Fakulteit Natuur­wetenskappe by Akademia, is deur die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) se Kollege […]

Dekaan Geesteswetenskappe lewer drieledige akademiese besoek aan Europa

Dekaan Geesteswetenskappe lewer drieledige akademiese besoek aan Europa Gepubliseer op: 12 Junie 2019 Deur navorsing terug te ploeg in Akademia en op hoogte te bly van nuwe verwikkelings in die internasionale Geesteswetenskappe dra ons by tot ʼn uitnemende professionele en beroepsgerigte fakulteit wat tot ons opvoedingsideaal spreek. Professor Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe […]

Akademia bevorder bewusmaking van natuurwetenskappe in landbou

Akademia bevorder bewusmaking van natuurwetenskappe in landbou Gepubliseer op: 27 Mei 2019 Met Akademia se NAMPO-uitstalling in 2019 is in die besonder gepoog om bewusmaking oor die rol van natuurwetenskappe in die landbou te bevorder, en dan veral teen die agtergrond dat die instelling hard aan die werk is om ʼn uitnemende Fakulteit Natuurwetenskappe op […]

Akademia en Sakeliga begin reeks boekbesprekings

Akademia en Sakeliga begin reeks boekbesprekings Gepubliseer op: 17 Mei 2019 “ʼn Groot deel van die avontuur van menswees hou met boeke verband. Om deur boeke beetgepak en deur hulle meegesleur te word, verryk ons lewens. Sonder boeke sou ons as mense veel armer gewees het.” – Professor Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. “Die […]

Akademia bied Kollokwium: Politieke Wetenskap aan

Akademia bied Kollokwium: Politieke Wetenskap aan Gepubliseer op: 13 Mei 2019 Op Vrydag 10 Mei 2019 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se derde jaarlikse Kollokwium: Politieke Wetenskap plaasgevind. Vanjaar is hierdie toonaangewende akademiese gespreksgeleentheid deur Akademia, met die steun van die SAAWK, by dié instelling se ouditorium in Centurion aangebied. Gerekende […]

Akademia ondersteun SOS in onderwyseropleiding

Akademia ondersteun SOS in onderwyseropleiding Gepubliseer op: 16 April 2019 Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied professionele ondersteuning vir rekeningkunde onderwysers wat vir leerlinge in Graad 8 en 9 skoolhou. Nicolene Steenkamp en Berrie Stoop, rekenmeesters en dosente in hierdie vakgebied by Akademia, fasiliteer hierdie opleidingsessies in die vorm van middagseminare. Hierdie opknap- en verfrissessies het ten […]