*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Lewensiklusse van welvaart, ekonomie-dosent vertel

Lewensiklusse van welvaart, ekonomie-dosent vertel Gepubliseer op: 3 Julie 2020 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia In Desember 2019 het die Covid-19-pandemie sy oorsprong in China gehad met ernstige gevolge vir ons plaaslike ekonomie. Benewens menslike en ontberings, het die pandemie ʼn algehele ekonomiese insinking ontketen. Tog is dit […]

’n Vrou is gebou om te hóú

’n Vrou is gebou om te hóú Gepubliseer op: 3 Julie 2020 Daniëlla du Preez is ʼn dosent in Bestuursrekeningkunde by Akademia. Maar sy is ook besig met haar meestersgraad, swanger én was alleen verantwoordelik vir hulle klein seuntjie terwyl haar man as gevolg van Covid-19-inperkingsmaatreëls in die buiteland vasgekeer was. “Kobus het vir die […]

Wiskundige Wetenskappe – ’n trotse nuwe dagbreek vir Akademia

Wiskundige Wetenskappe – ’n trotse nuwe dagbreek vir Akademia Gepubliseer op: 30 Junie 2020 Wiskunde is ʼn uitsonderlike vak omdat dit ʼn rol speel in baie uiteenlopende dissiplines, soos sosiale wetenskappe, ekonomiese kwessies en ingenieurswese. Só sê prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die nuutgestigte Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Hierdie fakulteit bied van 2021 af ʼn […]

Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf

Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf Gepubliseer op: 29 Junie 2020 In die snel veranderende wêreld waarin ons leef, speel goeie joernalistiek steeds – en toenemend – ʼn uiters belangrike rol. Só vertel dr. Alé Steyn, die programkoördineerder van Akademia se nuwe BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-graad, tydens ʼn gemeenskapsgesprek wat op 23 Junie […]

Afrikaanse filosoof in “internasionale” gedenkbundel vereer

Afrikaanse filosoof in “internasionale” gedenkbundel vereer Gepubliseer op: 25 Junie 2020 Akademia het onlangse nóg ʼn eerste prestasie bereik in die publikasie van haar eerste oorspronklike boek, Knooppunte: Opstelle vir en oor Danie Goosen. Akademia Uitgewery het reeds in 2018 ʼn Afrikaanse weergawe (uit die Grieks vertaal deur dr. Piet Boshoff) van Plato se verdediging […]

Moot-student vertel hoe sy die inperking oorleef

Moot-student vertel hoe sy die inperking oorleef Gepubliseer op: 25 Junie 2020 Surina Meintjes, eerstejaarstudent, Hoër Sertifikaat in Rekeningkunde As ʼn werkende student is dit nie altyd maklik om alles in my lewe te balanseer nie. Ek hou nie altyd kop bo water nie, en sukkel om soms aan te pas by ʼn situasie as […]

Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies

Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies Gepubliseer op: 16 Junie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. Elke jaar skop ek my reeks lesings vir Bedryfsinligtingstelsels 101 af met ʼn aptytwekkertjie om die plek wat IT-stelsels in ons lewens het aan studente te illustreer. Ek gaan maak ʼn draai by die […]

Universiteite in krisis

Universiteite in krisis Gepubliseer op: 6 Junie 2020 Geskryf deur professor Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Universiteite is wêreldwyd in sowel ekonomiese as kulturele krisisse vasgevang. Die oorsprong daarvan gaan die koronavirus lank vooruit. Laasgenoemde het slegs die krisisse verdiep. 1. Ekonomiese krisisse Alhoewel die ekonomiese uitdagings waarvoor Suid-Afrikaanse staatsuniversiteite staan verskil van byvoorbeeld […]

Akademia bied nou ook voltydse studies op kampus

Akademia bied nou ook voltydse studies op kampus Gepubliseer op: 2 Junie 2020 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia staan sedert 2012 bekend vir nauurse studies deur die gebruik van gevorderde tegnologie. Hierdie model is veral aantreklik vir werkendes wat verder wil studeer en hulle loopbaanmoontlikhede verbreed. Vanaf 2021 word ʼn bykomende voltydse model vir skoolverlaters in […]

Wat jy moet weet oor weknemersbelastingrekonsiliasie

Wat jy moet weet oor weknemersbelastingrekonsiliasie Gepubliseer op: 28 Mei 2020 Deur Nicolene Steenkamp Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ʼn skrywe gerig dat die sperdatum vir die werknemersbelastingrekonsiliasie (EMP501-rekonsiliasie) vir die 2020-jaar van aanslag, ongeag die gevolge van Covid-19, steeds 31 Mei 2020 sal bly.   In Suid-Afrika strek die belastingjaar vir individue vanaf begin […]

Graad 12-wenke vir die derde kwartaal

Graad 12-wenke vir die derde kwartaal Gepubliseer op: 27 Mei 2020 Matriek is die hoogste piek van ʼn twaalfjaarskoolloopbaan. Terwyl daar baie onsekerheid en spanning onder matrikulante heers, is dit nou ook die tyd waar matrieks harder moet werk as ooit te vore. Goeie matriekuitslae skep beter geleenthede na skool en sorg vir ʼn goeie […]

Akademia hou eerste aanlyn inligtingsessie

Akademia hou eerste aanlyn inligtingsessie Gepubliseer op: 25 Mei 2020 Wil jy in 2021 studeer? Akademia, die Afrikaanse hoëronderwysinstelling, hou op Saterdag 30 Mei vanaf 10:00-11:00 ʼn aanlyn inligtingsessie wat regstreeks uitgesaai word. Jy, en jou hele gesin, kan hierdie sessie in die gerief, veiligheid en gemak van jou eie huis bywoon om meer te […]

Belê in jouself ten tye van ekonomiese krisis

Belê in jouself ten tye van ekonomiese krisis Gepubliseer op: 14 Mei 2020 Deur Liana Venter, die registrateur by Akademia Die huidige pandemie en gepaardgaande inperking lê talle sektore lam. Die hoëronderwys­sektor word ook nie uitgesluit van hierdie uitdagings nie, veral wat kontakinstellings betref. Dit is egter waar die uitdagings behoort te stop vir veral […]

Akademia stel gratis Afrikaanse verwysingsgids vir skole beskikbaar

Akademia stel gratis Afrikaanse verwysingsgids vir skole beskikbaar Gepubliseer op: 12 Mei 2020 Die hoëronderwysinstelling Akademia het ʼn nuttige Afrikaanse verwysingsgids ontwikkel om te dien as hulpmiddel vir skoliere sodat hulle nou makliker en vinniger bronne vir hulle skoolwerk op ʼn akkurate en betroubare wyse kan verwys. Deur gepaste verwysingstegnieke te gebruik kan skoliere akademiese […]

Klasse by Akademia gaan ononderbroke voort

Klasse by Akademia gaan ononderbroke voort Gepubliseer op: 23 April 2020 Verskeie artikels verwys daarna dat van Shakespeare en Isaac Newton se beste werk tydens hulle eie inperkingstyd met die Groot Pes van Londen gedoen is. Akademia se onderrigleermodel laat nie toe dat die inperking haar studente se leerervaring beïnvloed nie. Studente gaan ononderbroke met […]