Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Op kykNET: BCom Ekonomie en Regte

Gepubliseer op: 2 Junie 2016

Elzette le Roux, programbestuurder van die BCom (Ekonomie en Regte) was onlangs ‘n gas op kykNET se Die GROOT Ontbyt, om meer te vertel oor dié nuwe program by Akademia.