Search
Close this search box.

Top-10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Junie

Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis

Tydens die besige eksamenseisoen is ʼn lekker musiekspeellys die beste manier om kop bo water te hou. Hierdie maand het Fonties weer die geleentheid gehad om ʼn Afrikaanse musiekspeellys op te stel deur vir hul gunstelingliedjies te stem. Hier is die resultate:

  1. Hey Sonneblom – Droomsindroom
  2. Mal Maandagaande – Die Piesangskille
  3. Toer om die vloer – Brendan Peyper
  4. Foute – Appel
  5. Impulsief – Barto
  6. Nora Vlok – Appel en die Heuwels Fantasties
  7. Koue Kole – Eloff
  8. Lyfie – Bernice West
  9. Kwaaitjie – Prop
  10. SySoen – Wilma van Heerden
 

Hou gerus jou WhatsApp-groepe dop om te stem vir die top-10-treffers in ons Julie-uitgawe. Laai sommer hierdie maand se treffers van Spotify, Deezer, Apple Music of YouTube Music af om saam met jou vriende te luister.

Fonties hou van musiek – veral Afrikaanse toptreffers.

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.