Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak Gepubliseer op: 24 Februarie 2026 Het jy al ooit probeer om ʼn Rubik-kubus (Rubik’s Cube) op te los? Dié kopkrapper kan vir ʼn behoorlike uitdaging sorg, as jy nie van die begin af die groter prentjie raaksien en jou skuiwe goed beplan nie. […]
Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Gepubliseer op: 16 Mei 2023 Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, […]