*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Woordmeesters 2026: Wenners is trotse voorlopers vir Afrikaans

Woordmeesters 2026: Wenners is trotse voorlopers vir Afrikaans Gepubliseer op:  14 Augustus 2026 Die gewag is verby! Ná weke se afwagting is Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2026, uiteindelik die dag waarop Akademia se woordmeesters vir 2026 aangewys word. As ʼn onafhanklike hoëronderwysinstelling wat Afrikaans as akademiese taal koester, bevorder en uitbou, bied Akademia die jaarlikse […]

Nuwe studenteraad gereed om Akademia se studentelewe na nuwe hoogtes te neem

Nuwe studenteraad gereed om Akademia se studentelewe na nuwe hoogtes te neem Gepubliseer op: 4 Augustus 2023 Op Donderdag 3 Augustus is Akademia se studenteraad (SR) vir die 2023/2024-termyn amptelik ingehuldig op die instelling se Centurion-kampus. Die nuwe SR staan gereed om met passie en toewyding hul nuwe rolle aan te pak en Akademia se […]