Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers

Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers Gepubliseer op: 15 Januarie 2024 Geskryf deur dr. Maretha Steyn en Susan O’Reilly, beide verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die belangrikheid van praktiese onderwys kan nie genoeg benadruk word nie. Dit verteenwoordig ʼn waardevolle platform vanwaar studenteonderwysers met ʼn verskeidenheid skoolkontekste […]
Akademia-kenner: Gemeenskappe stap saam op matriekeindeksamenreis

Akademia-kenner: Gemeenskappe stap saam op matriekeindeksamenreis Gepubliseer op: 20 Oktober 2023 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, ʼn dosent by die Fakulteit Opvoedkunde aan Akademia. Matrikulante dwarsoor Suid-Afrika maak gereed om vanaf 30 Oktober vir die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen te sit. Volgens die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sal meer as 723 000 […]
Onderwysers se geestesgesondheid behoort ʼn gemeenskapsdoel te wees

Onderwysers se geestesgesondheid behoort ʼn gemeenskapsdoel te wees Geskryf deur Monique Alberts, Daleen Botha en Nadia Herbst, personeellede verbonde aan Aakdemia se Fakulteit Opvoedkunde. Gepubliseer op: 28 Junie 2023 Onderwys is ʼn emosioneel uitputtende professie wat teen ʼn vinnige pas gebeur en al hoe meer onderwysers erken dat hul oorweldig voel. Met hierdie realiteit in […]
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit is die voorloper van Afrika-unie […]
Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te ontleed en leerervarings meer persoonlik […]