Search
Close this search box.

Aanlyn inligtingsessie fokus op nagraadse diplomastudie in 2025

Aanlyn inligtingsessie fokus op nagraadse diplomastudie in 2025 Gepubliseer op: 22 Oktober 2024 In vandag se snelveranderende werksomgewing kan ʼn nagraadse diploma deurslaggewend wees vir diegene wat hul loopbaantrajek wil bespoedig én/of hul kundigheid wil verbeter. Die realiteit is dat verskeie industrieë toenemend na diesulke gespesialiseerde kenniswerkers soek wat hulself by wyse van voortgesette opleidiing […]

Skei só die koring van die kaf as dit kom by valse belastingpraktisyns – Akademia-kenner

Skei só die koring van die kaf as dit kom by valse belastingpraktisyns – Akademia-kenner Gepubliseer op: 26 Augustus 2024 Geskryf deur Nikki Kennedy, ʼn dosent in Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe by Akademia. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) waarsku Suid-Afrikaanse belastingpligtiges om op hul hoede te wees vir valse belastingpraktisyns. Hierdie “spookpraktisyns” vertel mooi stories en […]

Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting geniet SAIT-akkreditasie

Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting geniet SAIT-akkreditasie Gepubliseer op: 21 Mei 2024 Akademia het pas die nuus ontvang dat die Nagraadse Diploma in Belasting-program voortaan akkreditasie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting (SAIT) sal geniet. Volgens Nikki Kennedy, programkoördineerder, volg die akkreditasie ná maande se gespreksvoering met SAIT asook ʼn intensiewe akkreditasieproses. Die positiewe […]

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe nie net vanjaar die instelling […]