Windhoek-ma en -seun albei trotse Fonties met ʼn gedeelde regsdroom
Windhoek-ma en -seun albei trotse Fonties met ʼn gedeelde regsdroom Gepubliseer op: 9 Desember 2024 Dit is sonder twyfel ʼn baie spesiale dag wanneer jy jou kwalifikasie verwerf en dié hoogtepunt boonop met jou vriende en familie kan deel. Vir René van Wyk (52) en haar seun, Juan Viljoen (28), sal hierdie vooruitsig ekstra spesiaal […]
Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025
Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025 Gepubliseer op: 20 November 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Miskien staan jy aan die einde van jou matriekreis en sien blinkoog uit na die toekoms. Dalk is jy reeds gevestig in jou beroep en oorweeg jy ʼn loopbaanskuif. As professionele sportpersoon ry jy dalk die kruin […]
Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus
Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus Gepubliseer op: 14 Augustus 2024 Op 14 Augustus vanjaar vier die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe Afrikaanse Taaldag. Akademia, as ’n trotse onafhanklike hoëronderwysinstelling, neem met groot opgewondenheid aan dié viering deel, en gebruik hierdie spesiale geleentheid om opnuut sy verbondenheid tot die taal gestand te […]
Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel
Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel Gepubliseer op: 7 November 2023 Akademia, Bo-Karoo Opleiding en Sol-Tech het kragte saamgespan en ʼn nasionale ouerveldtog van stapel gestuur. Dié veldtog, wat vanaf 7 tot 21 November sal strek, het dit ten doel om ouers toe te rus met sinvolle inligting ten einde die besluit […]
Sensus 2022: Grafieke is mooi, maar impak is belangriker
Sensus 2022: Grafieke is mooi, maar impak is belangriker Gepubliseer op: 16 Oktober 2023 Geskryf deur Karien Brits, ʼn taalpraktisyn verbonde aan Akademia. Statistiek is nie net ʼn spel met syfers nie, dit bied aan ons ook ʼn nodige oorsigtelike blik op die wêreld waarin ons leef en daag ons persepsies uit. Sensus 2022 se […]
Akademia-kundige meen moedertaalonderrig is ʼn gemeenskaplike doelwit
Akademia-kundige meen moedertaalonderrig is ʼn gemeenskaplike doelwit Gepubliseer op: 18 September 2023 Geskryf deur Monique Alberts, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die inspirerende tema van vanjaar se konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig (SAVT) was: “Bevordering van meertaligheid – die ontginning van ons taalrykdom.” Hierdie tema is besonders gepas vir die […]
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit is die voorloper van Afrika-unie […]
Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling
Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse […]