Geskiedenis: Die sleutel tot kritiese denke én identiteitsvorming

Geskiedenis: Die sleutel tot kritiese denke én identiteitsvorming Gepubliseer op: 14 April 2025 Geskryf deur Willem Ackerman, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die vraag word dikwels gevra of Geskiedenis op skoolvlak enigsins waarde toevoeg. Ons bevind onsself immers in ʼn snel ontwikkelende samelewing waar die fokus deurlopend op vaardigheidsontwikkeling met die oog […]
Só sien die speelveld van hoër onderwys in SA daarna uit – ʼn Refleksie deur Akademia-kundiges

Só sien die speelveld van hoër onderwys in SA daarna uit – ʼn Refleksie deur Akademia-kundiges Gepubliseer op: 24 Maart 2025 Geskryf deur Monique Alberts, dosent: Professionele Studies, en dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent: Opvoedkundestudies, beide verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Hoe sien die Suid-Afrikaanse hoëronderwysveld daarna uit ná meer as drie dekades […]
Die speelgrond van wiskunde behels méér as net ʼn kennis van getalle

Die speelgrond van wiskunde behels méér as net ʼn kennis van getalle Gepubliseer op: 14 Maart 2025 Geskryf deur Mariana Strydom, ʼn dosent in Professionele Studies verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Internasionale Wiskundedag word op Vrydag 14 Maart gevier en tydens dié geleentheid besin ons opnuut oor die invloed wat wiskunde op ons alledaagse […]
Die klaskamer op die toekomsdrumpel – Só verryk digitale media en KI die leerervaring

Die klaskamer op die toekomsdrumpel – Só verryk digitale media en KI die leerervaring Gepubliseer op: 24 Februarie 2025 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, ʼn senior dosent in: Opvoedkundestudies, en Monique Alberts, dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) het géén bekendstelling nodig nie – óók nie […]
Hardoplees: ʼn Groot ontwikkelingsgeskenk – Akademia-kenners

Hardoplees: ʼn Groot ontwikkelingsgeskenk – Akademia-kenners Gepubliseer op: 5 Februarie 2025 Geskryf deur Brianda Bester en Marnelda de Beer, beide dosente verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar vind dié geleentheid op Woensdag 5 Februarie plaas. En net vóór jy dink dat dit […]
Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs deur die Akademia Uitgewery gepubliseer. In refleksie hiervan het Akademia ʼn bekendstellingsfunksie op Vrydag 2 Junie by Leriba in Centurion aangebied. ʼn Latere paneelgesprek het gevolg en het ten doel gehad […]
Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon ontmoet by sessies in onderskeidelik […]