Die algoritme as outeur: KI en die krisis van oorspronklike skryfwerk

Die algoritme as outeur: KI en die krisis van oorspronklike skryfwerk Gepubliseer op: 21 Augustus 2025 Geskryf deur Willem Ackermann, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die verskyning van kunsmatige intelligensie (KI) in die onderwys en akademiese milieu word toenemend as ʼn grootse vooruitgang gevier. Tog dwing hierdie nuwe realiteit ons om met […]
Akademiese geletterdheid in die era van kunsmatige intelligensie

Akademiese geletterdheid in die era van kunsmatige intelligensie Gepubliseer op: 8 September 2023 Geskryf deur Monique Alberts, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde, by Akademia. Internasionale Geletterdheidsdag word jaarliks op 8 September gevier. Dié dag, wat al sedert 1967 gevier word, het dit ten doel om gemeenskappe se aandag op die belangrikheid van geletterdheid te […]