*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Kennis sonder mure: lees, leer én navorsing nou net ʼn klik ver

Kennis sonder mure: lees, leer én navorsing nou net ʼn klik ver Gepubliseer op:  10 Maart 2026 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Lees bly een van die belangrikste vaardighede wat ʼn mens kan (en moet) ontwikkel. ʼn Gesonde leesvermoë is die sleutel tot soveel meer as net akademiese sukses. Dit vorm ons denke, […]

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak Gepubliseer op:  24 Februarie 2026 Het jy al ooit probeer om ʼn Rubik-kubus (Rubik’s Cube) op te los? Dié kopkrapper kan vir ʼn behoorlike uitdaging sorg, as jy nie van die begin af die groter prentjie raaksien en jou skuiwe goed beplan nie. […]

Nasionale Biblioteekweek: Só help biblioteke om gemeenskappe te bou en te behou

Nasionale Biblioteekweek: Só help biblioteke om gemeenskappe te bou en te behou Gepubliseer op: 19 Maart 2025 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Nasionale Biblioteekweek word vanjaar vanaf 17 tot 23 Maart gevier. Hierdie week word sedert 2011 jaarliks herdenk en het dit ten doel om klem te lê op die belangrike rol wat […]

Joernalistieksimposium bespreek die rol van die media tydens verkiesings

Joernalistieksimposium bespreek die rol van die media tydens verkiesings Gepubliseer op: 17 April 2024 Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia het op Dinsdag 16 April ʼn simposium op die instelling se Leriba-kampus in Centurion aangebied. Die jaarlikse Joernalistieksimposium het die belangrikheid van die media se rol tydens verkiesingstye onder die loep geneem. Verskeie mediapersone […]

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Gepubliseer op:  11 Mei 2023 Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te […]