Soveel méér as net bakstene en beton: Bouwerk aan Akademia se nuwe kampus toon sigbare vordering

Soveel méér as net bakstene en beton: Bouwerk aan Akademia se nuwe kampus toon sigbare vordering Gepubliseer op: 27 Maart 2026 Akademia se wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria is lank nie meer nét ʼn grootse droom nie. Met die konstruksiefase wat in Januarie 2026 ʼn aanvang geneem het, begin die eerste sigbare tekens […]
Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof Gepubliseer op: 28 November 2025 Akademia, die onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, en die eiendomsbeleggingsmaatskappy, Kanton, het vandag, 28 November 2025, ʼn groot en vasberade tree geneem in die verwesenliking van hul wêreldklas studietuiste in die ooste van Pretoria. ʼn Sooispitseremonie is op die […]
Akademia verwelkom hoof van Finansies en Infrastruktuur

Akademia verwelkom hoof van Finansies en Infrastruktuur Gepubliseer op: 3 Februarie 2025 Akademia kondig met trots die aanstelling van Daniel (Danie) Jansen van Vuuren, ʼn bewese geoktrooieerde rekenmeester met jare se ervaring binne die korporatiewe finansiële omgewing, as die instelling se hoof: Finansies en Infrastruktuur aan. Jansen van Vuuren se aanstelling is effektief vanaf 1 […]
Akademia-kundige: Steier Suid-Afrika op die rand van ʼn fiskale afgrond?

Akademia-kundige: Steier Suid-Afrika op die rand van ʼn fiskale afgrond? Gepubliseer op: 26 Oktober 2023 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia. Verskeie kundiges is dit eens: die staat is in die moeilikheid en bevind homself op die rand van ʼn fiskale afgrond. Gedagtig aan dié dilemma is die […]