Akademia-studieaansoeke nou ingewag: Neem die eerste tree tot toekomsvervulling

Akademia-studieaansoeke nou ingewag: Neem die eerste tree tot toekomsvervulling Gepubliseer op: 1 April 2025 Daar word gesê dat die verwesenliking van elke droom – hoe groot of klein ook al, begin deur die neem van ʼn doelbewuste en dapper eerste tree. Dieselfde is óók waar van studie-ideale. Óf jy nou binnekort ʼn skoolverlater gaan wees, […]
Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025

Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025 Gepubliseer op: 20 November 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Miskien staan jy aan die einde van jou matriekreis en sien blinkoog uit na die toekoms. Dalk is jy reeds gevestig in jou beroep en oorweeg jy ʼn loopbaanskuif. As professionele sportpersoon ry jy dalk die kruin […]
Akademia-kenner praat by internasionale kongres oor die regswese en geestesgesondheid

Akademia-kenner praat by internasionale kongres oor die regswese en geestesgesondheid Gepubliseer op: 30 Julie 2024 ʼn Groot eer het vroeër vandeesmaand vir Chrislie Boers, ʼn dosent in Regsgeleerdheid aan Akademia, te beurt geval. Boers, ʼn ontluikende interdissiplinêre navorser, het op 25 Julie 2024 ʼn referaat tydens die Internasionale kongres van die Akademie vir Regte en […]
Stuur 2025 in die regte rigting: Akademia-studieaansoeke nou ingewag

Stuur 2025 in die regte rigting: Akademia-studieaansoeke nou ingewag Gepubliseer op: 2 Mei 2024 Daar word gesê dat die enigste manier om werklik die toekoms met sekerheid te voorspel, is om dit proaktief self te skep. Gedagtig aan dié wysheid moedig Akademia voornemende studente aan om nie net in hulself te belê nie, maar ook […]
Jou persoonlike handelsmerk en sosiale media: bou só jou digitale reputasie

Jou persoonlike handelsmerk en sosialemedia: bou só jou digitale reputasie Geskryf deur dr. Hélanie Jonker, dosent in Kommunikasiebestuur by Akademia. Gepubliseer op: 30 Junie 2023 Internasionale Sosialemediadag word vanjaar op 29 Junie gevier en bied aan alle sosialemediaverbruikers opnuut die geleentheid om krities na te dink oor die kwessie van digitale reputasiebestuur. Indien ʼn potensiële […]