Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens Gepubliseer op: 1 Oktober 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Akademia sy eerste alumni-komitee in die lewe geroep het. Sedertdien het dié komitee van trotste oud-Fonties, onder die leiding van Monica Mynhardt, hul opgelegde taak (wat oor twee dienstermyne strek) soos pioniers van ouds aangepak en […]
Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor Gepubliseer op: 8 September 2025 Daar is ʼn ou gesegde wat lui dat jy nie ʼn huis moet koop alvorens jy nie eers self oor die voordeur se drempel gestap het nie. Hierdie brokkie advies is ook van pas as dit kom by die keuse van ʼn […]
Vlymskerpbesigheid in ʼn japtrap: Ontwikkel só jou sakevaardighede

Vlymskerpbesigheid in ʼn japtrap: Ontwikkel só jou sakevaardighede Gepubliseer op: 3 Julie 2025 In ʼn voortdurend veranderende besigheidsomgewing is dit belangrik om jouself na behore toe te rus met kennis en vaardighede om nie nét veerkragtig op verandering te kan reageer nie, maar óók om jouself – en jou besigheid, toekomsfiks van ander te onderskei. […]
Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet Gepubliseer op: 24 April 2025 Die enigste manier om ʼn blink toekoms te verseker is om in die hede daarvoor te belê. Hierdie gewaarwording is veral van pas as dit kom by die verwesenliking van studiedrome en loopbaandoelwitte. Gedagtig hieraan bied Akademia se sentrumopedag aan voornemende Fonties* die […]
Dagboek Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein en George

Dagboek Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 10 September 2024 Bevind jy jouself in sentraal Suid-Afrika óf in die Wes-Kaap? Oorweeg jy dit om in 2025 as ʼn Akademia-student by wyse van óf die voltydse kampusmodel óf nauurs oor afstand agter die boeke in te skuif? Indien wel, dagboek sommer dadelik 5 […]
Skerp jou sakevaardighede op met unieke besigheidswerkswinkels en netwerkgeleenthede

Skerp jou sakevaardighede op met unieke besigheidswerkswinkels en netwerkgeleenthede Gepubliseer op: 26 Junie 2024 Die enigste ding waaroor ons seker kan wees, is verandering. Dit staar ons voortdurend in die gesig en tog blyk die meeste mense ʼn mate van ongemak daaroor te ervaar – ook in die sakewêreld. Vanweë die snel spoed waarteen dié […]
Akademia-studente jubel en juig in Afrikaans

Akademia-studente jubel en juig in Afrikaans Gepubliseer op: 3 Mei 2024 Twee Akademia-studente, Rikus van der Vlies (21) en Simonay Harms (21), is besig om as lede van die Afrikaanse gospelgroep, Herleef, hulself deeglik in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf te vestig. Dié groep is daartoe verbind om met hul eiesoortige styl en benadering tot lofprysing nie […]
Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep Gepubliseer op: 25 Maart 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Wil jy meer te wete kom oor Akademia en die studiemoontlikhede wat dié instelling vir jou kan ontsluit? Indien wel, dagboek solank 12 en 13 April. Op dié dae bied Akademia ʼn sentrumopedag én ʼn aanlyn inligtingsessie […]
Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 3 Oktober 2023 Akademia skep deur die jaar verskeie geleenthede vir voornemende studente om meer inligting oor beskikbare studierigtings te bekom, om personeel te ontmoet, kwelvrae te opper én eerstehands te ervaar wat studentwees aan dié onafhanklike hoëronderwysinstelling behels. Gedurende Oktober neem dié geleentheid die vorm […]