Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof Gepubliseer op: 28 November 2025 Akademia, die onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, en die eiendomsbeleggingsmaatskappy, Kanton, het vandag, 28 November 2025, ʼn groot en vasberade tree geneem in die verwesenliking van hul wêreldklas studietuiste in die ooste van Pretoria. ʼn Sooispitseremonie is op die […]
Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder

Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder Gepubliseer op: 10 November 2025 Die wese van die klassieke universiteitsidee – wat ook as Akademia se vormingsideaal bekendstaan – word saamgevat in die strewe na die ware, die goeie en die skone. Dié ideaal word deur die instelling se akademiese wetenskapsbeoefening sowel as […]
Só versterk argitek haar besigheidsfondasie deur LLB-studie by Akademia

Só versterk argitek haar besigheidsfondasie deur LLB-studie by Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2024 Akademia-student, Carla Spies (35), is ʼn hoogs bekwame en ervare argitek wat as ʼn nauurse afstandstudent aan Akademia trots die Fontie-vlag in 2024 wapper. Dié LLB-derdejaarstudent van Sunnyside in Pretoria bestuur haar eie argitekspraktyk en beywer haarself daarvoor om ʼn positiewe […]