Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Lesse van Baylor in die VSA

Gepubliseer op: 19 Oktober 2017

In die wêreld van universiteite in Akademia nog ʼn baba, ʼn nuweling in ʼn ryk tradisie van honderde jare. Akademia is ʼn privaat Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit wat op Christelike beginsels gefundeer is. Kan die konsep van wêreldformaat wees?

ʼn Afvaardiging van die Solidariteit Beweging het na die VSA gereis om verskeie suksesvolle universiteite te besoek. Al die universiteite is Christelik, gestig uit ʼn bepaalde gemeenskap en privaat.

Lees die res van Dirk Hermann se artikel op Maroela Media se platform, waar dit oorspronklik verskyn het.