*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

26 Augustus

Akademia het onlangs ʼn splinternuwe podsendingsreeks oor neutvars nuustemas bekendgestel met die naam #KennersPraat.

4 April

Die drie koshuise, Huis Valorem, Huis Hennops en Huis Strelitzia, se handelsmerke is amptelik bekendgestel.

01 September

Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie.

31 Januarie

Akademia teken samewerkingsooreenkoms met Hongaarse universiteit.

12 April

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag.

2 Junie

Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs bespreek by ʼn Akademia-paneelgesprek.

24 Augustus

Akademia se gholf- en rolbaldag help studente om studies te voltooi.

16 November

Akademici, regslui en taalkundiges het op 16 November in Centurion, Gauteng, byeengekom om gesprekke te voer oor die stand van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse regswese.

16 April

Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe het ʼn Joernalistieksimposium aangebied waar die rol van die media tydens verkiesings bespreek is.

25 Julie

Chrislie Boers, ʼn dosent in Regsgeleerdheid aan Akademia, het ʼn referaat tydens die Internasionale Kongres van die Akademie vir Regte en Geestesgesondheid (IALMH) in Barcelona, Spanje aangebied.

1 November

Prof. Danie Goosen word deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vereer vir uitnemende taal- en kultuurpionierswerk.

11 Februarie

Personeel van Akademia en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ʼn Wes-Kaap-hoofdegeleentheid in die Paarl aangebied.

15 Oktober

Akademia se Paarl-kampus word amptelik tydens ʼn spogfunksie bekendgestel.

10 Februarie

Akademia se eerste BCom (Ondernemingsbestuur)-studente word tydens oriëntering verwelkom.

2 Februarie

Akademia se nuwe blokrooster neem aanvang.