*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

10 Februarie

Deur die Spore-projek reik Fonties uit na kwesbare gemeenskappe.

2 Mei

Akademia se 2025-studieaansoeke vir die nauurse afstandsmodel en die voltydse kampusmodel het geopen.

19-23 Augustus

Akademia het as gasheer opgetree vir ʼn afvaardiging vanaf Hillsdale College in Michigan in die Verenigde State.

3 Februarie

Akademia verwelkom ʼn nuwe hoof van Finansies en Infrastruktuur, Danie Jansen van Vuuren.

1 Julie

Akademia ontvang voorwaardelike groen lig vir nuwe Paarl-kampusfasiliteit

26 Januarie

Akademia se 2024-eerstejaarskamp – grootste en beste nóg.

5 Maart

Akademia verwelkom eerste studente vir die Gevorderde Diploma in Projekbestuur.

24 Februarie

Die Winkel, Akademia se aanlyn winkel, word bekendgestel.

25 Februarie

Akademia kondig met trots aan dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe versterk het met die aanstelling van dr. Rachel Maritz.

05 Oktober

Akademia het op Wêreldonderwysersdag die Fakulteit Opvoedkunde amptelik by die AfriForum Teater bekendgestel.

6 Mei

Een van Akademia se BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-studente, Raino Botha, is as ʼn ambassadeur van Solidariteit Jeug se #StudenteStem-veldtog by die Solidariteit-hoofkantoor aangewys.

5 Oktober

Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid is op 5 Oktober bekendgestel by die instelling se Centurion-kampus.

15 Februarie

Akademia-dekaan verkies tot Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum-beoordelingspaneel.

15 April

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking van dr. Natie van Vuuren.

19 Junie

Johann Smith bied ʼn werkswinkel aan oor verhoudings vir Hoërskool Zwartkop in Centurion se beraderspan.