22-23 Julie
Akademia se NP van Wyk Louw-sentrum het vanjaar weer die voorreg gehad om die jaarlikse Teologie en Filosofie-konferensie, wat op die Leriba-kampus in Centurion plaasgevind het, aan te bied.
25 November
Akademia het die opwindende nuus bekendgemaak dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vanaf 2025 die eerste groep studente in die gesogte program BCom (Rekeningkunde) sal inneem.
2 Junie
Emeritus professor Danie du Plessis, ʼn gesoute kommunikasiewetenskaplike, neem die rol as dekaan van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe aan.
3 Februarie
Die Paarl-kampus se eerste akademiese opening het by die historiese Toringkerk plaasgevind.
28 Januarie
Akademia verwelkom eerste studente by die Bellville-studiesentrum.
14 Januarie
Akademia kondig die aanstellings van die akademiese hoof en drie dekane aan. Die dekane is getaak met die oprigting van fakulteite in die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe en Opvoedkundige Wetenskappe.
25 November
ʼn Opwindende nuwe kwalifikasie, BA (Kommunikasie en Joernalistiek), word tydens ʼn spoggeleentheid bekendgestel.
26 Augustus
Akademia het onlangs ʼn splinternuwe podsendingsreeks oor neutvars nuustemas bekendgestel met die naam #KennersPraat.
4 April
Die drie koshuise, Huis Valorem, Huis Hennops en Huis Strelitzia, se handelsmerke is amptelik bekendgestel.
01 September
Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie.
31 Januarie
Akademia teken samewerkingsooreenkoms met Hongaarse universiteit.
12 April
Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag.
01 Junie
Eerste BComHons (Ondernemingsbestuur)-studente voltooi ʼn opwindende eerste semester.
21 Augustus
Akademia verwelkom dr. André Van Zyl van die Universiteit van Johannesburg (UJ) om die NP Van Wyk Louw-sentrum se maandelikse openbare lesing te lewer.
13 November
ʼn Afvaardiging van Akademia het vanaf 13 tot 16 November aan ʼn jaarlikse internasionale samewerkingsweek van die Artevelde Universiteit vir Toegepaste Wetenskappe in Gent, België, deelgeneem.