7 Februarie
Die eerste Spore-projek van die Paarl-kampus het met groot sukses afgeskop.
8 Julie
Dr. Willem Gravett het sy intreerede as hoogleraar gelewer. Die amp van hoogleraar is die hoogste eerbetoon wat die instelling aan ʼn akademikus betoon.
11 September
Akademia kondig groot nuus aan dat hy goeie matriekprestasie gaan beloon by wyse van die daarstelling van akademiese merietebeurse vir 2024-matrikulante.
10 Februarie
Akademia se eerste BCom (Ondernemingsbestuur)-studente word tydens oriëntering verwelkom.
2 Februarie
Akademia se nuwe blokrooster neem aanvang.
26 Januarie
Eerste studente in die Fakulteit Opvoedkunde word tydens oriëntering verwelkom. Die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en VOO-onderwys) word vanaf 2021 vir die eerste keer aangebied.
4 September
Akademia bied eerste groot kampusopedag aan sowel as suksesvolle Elite-Fontiedag op die Centurion-kampus.
8 April
Akademia se Departement Regsgeleerdheid het ʼn simposium gehou oor regsvaardighede in die LLB-kurrikulum.
01 September
Carami van der Vyver en haar besigheid, Heart of Courage, is aangewys as die 2022-wenner van die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie.
31 Januarie
2023-eerstejaarskamp maak ongelooflike energie los onder studente.
15 April
Akademia bied inligtingsessie oor nauurse afstandstudie aan.
2 Junie
Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs bespreek by ʼn Akademia-paneelgesprek.
24 Augustus
Akademia se gholf- en rolbaldag help studente om studies te voltooi.
16 November
Akademici, regslui en taalkundiges het op 16 November in Centurion, Gauteng, byeengekom om gesprekke te voer oor die stand van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse regswese.
11 April
Jean-mari Cornelius (48) is die eerste dowe student wat die BCom (Ekonomie en Regte)-kwalifikasie aan Akademia behaal het.