24 April
Akademia vereer studente en personeel se uitnemende prestasies by akademiese prestigefunksie.
3 Julie
Fonties op die Centurion-kampus het deelgeneem aan Omgeeweek waar nie-bederfbare voedselprodukte, huishoudelike items en méér as 312 kg se voorheen geliefde klerasie ook ingesamel is.
20 September
Akademia het onlangs die topdriesakeplanne aangewys vir vanjaar se BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie.
29 Februarie
Carel Boshoff het die eerste ereleerstoellesing vir 2024 vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum op die Gerhardstraat-kampus gelewer.
10-11 Mei
Akademia se kampusopedag was ʼn groot sukses met 1 500 persone wat die kampusse in Centurion besoek het.
1 November
Prof. Danie Goosen word deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vereer vir uitnemende taal- en kultuurpionierswerk.
11 Februarie
Personeel van Akademia en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ʼn Wes-Kaap-hoofdegeleentheid in die Paarl aangebied.
15 Oktober
Akademia se Paarl-kampus word amptelik tydens ʼn spogfunksie bekendgestel.
6 Mei
Die heel eerste Solidariteit Praestantia-toekennings is aan top- presterende Fonties oorhandig by die jaarlikse prestigefunksie.
19 Augustus
Akademia se Paarl-kampus het sy heel eerste Fontasties-talentkompetisie aangebied.