20 Julie
Akademia stel op 20 Julie Loopbaanlens bekend om skoliere, studente en werkendes te help met onsekerheid oor vak- en loopbaankeuses.
7-11 November
Akademia se navorsingsweek wat by Leriba in Centurion plaasgevind het was nog ʼn hoogtepunt tydens die instelling se tiende jaar van klasgee.
23 Maart
Akademia stel navorsingsuitslae van #Studentelewe-veldtog bekend.
12 Mei
Akademia-kampusopedag rigtingaanwyser vir talle voornemende Fonties.
20 Julie
Die NP van Wyk Louw-sentrum ontvang vir prof. Johann Rossouw van die Universiteit van die Vrystaat (UV) om ʼn openbare lesing te lewer.
10 en 11 November
Akademia hou ʼn netwerkgeleentheid en sentrumopedag by die Moot-sentrum in Pretoria.
8 April
Akademia maak die nuus bekend dat die instelling sy voltydse kampusmodel na die Wes-Kaap gaan uitbrei.
1 tot 19 Julie
Vlymskerpbesigheid in ʼn japtrap: Werkswinkels en netwerkgeleentheid word in die Moot, George en Bloemfontein aangebied.
9 Oktober
Akademia het ’n aanlyn inligtingsessie oor die Nagraadse Onderwyssertifikaat aangebied.
25 April-2 Mei
ʼn Afvaardiging van Akademia-studenteleiers, bestaande uit die studenteraad (SR) en koshuishoofleiers, het ʼn geskiedkundige eerste skakeltoer meegemaak.
26 November
Die splinternuwe boek van die akademikus, prof. Johannes D Froneman, Konstruktiewe joernalistiek vir vandag, het by die Akademia Uitgewery verskyn.
11 September
Akademia kondig groot nuus aan dat hy goeie matriekprestasie gaan beloon by wyse van die daarstelling van akademiese merietebeurse vir 2024-matrikulante.
Die Begin
Akademia maak sy deure vir die eerste keer op die Solidariteit-perseel oop.
9 Februarie
Akademia-studente woon eerste JOOL by.
23 April
Akademia kondig aan dat klasse ongeag die pandemie ononderbroke voortgaan.