*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Sorg en vorming: Só klop Pretoria-koshuisouers se harte warm vir Fonties

Sorg en vorming: Só klop Pretoria-koshuisouers se harte warm vir Fonties Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Die Latynse regsterm, loco parentis, beteken “in die plek van ʼn ouer”, en by Akademia vervul ʼn span dinamiese koshuisouers hierdie belangrike rol. Hierdie koshuisouers dra verskeie hoede wat wissel van toesighouers, tuisteskeppers, raadgewers, gemeenskapsbouers en ondersteuners, maar méér […]

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026 Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Die wêreld van bemarking verander vinnig. Dink maar net aan nuwe tegnologieë, kunsmatige intelligensie (KI), groot hoeveelhede data en voortdurend veranderende verbruikersgedrag. Hierdie realiteite […]

Om te bou: Boustene vir ons toekoms

Om te bou: Boustene vir ons toekoms Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia se jaartema vir 2026, Boustene vir ons toekoms, bring ons by die vraag: Wat beteken dit “om te bou”? Ter wille van ʼn antwoord kan dit help om tussen twee uiteenlopende opvattings […]

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys Gepubliseer op:  24 Januarie 2026 Geskryf deur dr. Maretha Steyn, departementshoof: Professionele Studies, en Susan O’ Reilly, departementshoof: Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde As Opvoedkunde-dosente bevind ons onsself toenemend in ʼn fundamenteel paradoksale realiteit. Enersyds word daar van ons verwag om onderwysstudente vir bestaande onderwysstelsels binne die […]

Eerstejaarskamp 2026: Pretoria-Fonties bou aan lewenslange vriendskappe

Eerstejaarskamp 2026: Pretoria-Fonties bou aan lewenslange vriendskappe Gepubliseer op:  23 Januarie 2026 ʼn Rekordgetal van byna 500 blinkoog eerstejaars het op Dinsdag 20 Januarie met groot opwinding op Akademia se jaarlikse eerstejaarskamp vertrek. Dié kamp word vanjaar vir die sesde opeenvolgende jaar vir voltydse Pretoria-kampusstudente, sowel as nauurse afstandstudente aangebied. Volgens dr. Heleen Coetzee, hoof: […]

Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria

Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria Gepubliseer op:  23 Januarie 2026 Studentwees behels soveel méér as net studie. Akademia bied aan studente die geleentheid om gehalteonderrig te ontvang, terwyl hulle aan ʼn bruisende studentelewe deelneem. Voornemende studente en ouers word uitgenooi om eersdaags Fontie-wees te kom ervaar tydens die jaarlikse […]

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur Gepubliseer op:  22 Januarie 2026 ʼn Splinternuwe program, die Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur, word vroeg in 2026 met groot opgewondenheid by Akademia bekendgestel. Dié dinamiese program is ʼn toevoeging tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se uitgebreide programverskeidenheid. Ná voltooiing van die program sal studente […]

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag Gepubliseer op:  13 Januarie 2026 Die 2025-matriekuitslae is uiteindelik bekend, en die vreugdesvure brand hoog vanaf die Kaap tot in Musina. Vir derduisende skoolverlaters verteenwoordig dié uitslae egter veel meer as net die voltooiing van hul skoolloopbaan; dit dui óók die begin van ʼn […]

Fonties presteer ligvoets op die ritme van hul dansdrome

Fonties presteer ligvoets op die ritme van hul dansdrome Gepubliseer op:  12 Desember 2025 In minder as ʼn jaar se tyd het lede van die Akademia-dansklub nie nét daarin geslaag om dans as ʼn gewilde studenteaktiwiteit op die instelling se Pretoria-kampus te vestig nie, maar óók om hulself op nasionale vlak te onderskei. Dié groep […]

Nauurse afstandsmodel bied buigsaamheid, toeganklikheid en toegevoegde waarde aan besige individue

Nauurse afstandsmodel bied buigsaamheid, toeganklikheid en toegevoegde waarde aan besige individue Gepubliseer op:  10 Desember 2025 In ʼn wêreld waar tyd ʼn beslissende rol speel, maar terselfdertyd ʼn skaars kommoditeit is, bied Akademia se dinamiese nauurse afstandsmodel buigsaamheid, toeganklikheid én toegevoegde waarde aan studente wat reeds in die werksplek gevestig is óf wat voltyds ander […]

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof Gepubliseer op:  28 November 2025 Akademia, die onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, en die eiendomsbeleggingsmaatskappy, Kanton, het vandag, 28 November 2025, ʼn groot en vasberade tree geneem in die verwesenliking van hul wêreldklas studietuiste in die ooste van Pretoria. ʼn Sooispitseremonie is op die […]

Nuwe Afrikaanse joernalistiekhandboek dien as ʼn mosie van vertroue in dié dinamiese beroepsveld

Nuwe Afrikaanse joernalistiekhandboek dien as ʼn mosie van vertroue in dié dinamiese beroepsveld Gepubliseer op:  26 November 2025 Die splinternuwe boek van die akademikus, prof. Johannes D Froneman, Konstruktiewe joernalistiek vir vandag, het pas by die Akademia Uitgewery verskyn. Dié boek, wat as ʼn inleiding tot die joernalistiek vir beide Afrikaanse studente asook skoolleerders dien – en […]

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms Gepubliseer op:  10 November 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia, prof Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan UNISA en prof. Walter Meyer, professor: Fisika aan die Universiteit van Pretoria (UP). Internasionale Wetenskapsdag word jaarliks op 10 November gevier en […]

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm Gepubliseer op:  10 November 2025 Geskryf deur Julia Correia, dosent: Opvoedkundestudies, asook Anneré Koen en Jewell Pelser, beide derdejaarstudente in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Kan jy jou indink hoe dit sou wees as groot denkers binne die […]