Studentekomitees by Akademia help om studentegemeenskap te verenig

Studentekomitees by Akademia help om studentegemeenskap te verenig Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Die verskeie studentekomitees by Akademia speel ʼn integrale rol om die Fontie-ervaring te verbeter en ʼn gevoel van gemeenskap op kampus en by die sentrums te kweek. Die komitees, wat elk ʼn spesifieke fokus en verantwoordelikheid het, werk saam om die bruisende […]

ʼn Pa soos geen ander nie

ʼn Pa soos geen ander nie Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Die woord “pa” laat my dink aan die figuur wat saam met sy kinders om die vuur sit en malvalekkers braai, terwyl hy na elkeen se storie luister. ʼn Pa is nie altyd ʼn man van staal of iemand wat altyd die antwoord op […]

10 denkwyses wat die jeug help om meer positief te wees

10 denkwyses wat die jeug help om meer positief te wees Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Ter viering van Jeugmaand wat in Junie plaasgevind het, kyk ons na tien denkwyses wat jou as deel van die jeug kan help om meer positief te wees. Hierdie soort denke kan jou help om die lewe anders te […]

Klop hier aan vir hulp en diens in Centurion

Klop hier aan vir hulp en diens in Centurion Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Is jy ʼn voltydse of nauurse student in die Centurion-omgewing wat vinnig ná jou klasse ʼn afspraak by ʼn haarkapper moet nakom? Moet jy dringend die tandarts gaan sien, of jou motor laat diens? Dalk is jy op soek na ʼn […]

Op soek na ʼn restaurant naby jou sentrum? Hiér hang Fonties uit

Op soek na ʼn restaurant naby jou sentrum? Hiér hang Fonties uit Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Studentwees en pret gaan hand aan hand. En wat is dan nou lekkerder as om gesellig saam met vriende te verkeer? Met dié stelling in gedagte het die Fontiepos ondersoek ingestel oor restaurante wat nauurse Fonties kan besoek, […]

Jy en jou veiligheid as Fontie

Jy en jou veiligheid as Fontie Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Studente is oor die algemeen vreesloos, of so dink ons, maar hoe gemaak as jy werklik in die nood verkeer? Van een ding kan jy seker wees, en dit is dat jou veiligheid vir Akademia ʼn prioriteit is. In die lig hiervan deel Llewellynn […]

Top-10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Junie

Top-10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Junie Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Tydens die besige eksamenseisoen is ʼn lekker musiekspeellys die beste manier om kop bo water te hou. Hierdie maand het Fonties weer die geleentheid gehad om ʼn Afrikaanse musiekspeellys op te stel deur vir hul gunstelingliedjies te stem. Hier is die […]