Search
Close this search box.

How are we committed to each other?

How are we committed to each other? Published on: 9 January 2024 Written by prof. Danie Goosen, executive head: Academic at Akademia This year Akademia focusses on commitment as a theme. The institution is committed to the community, and it is a commitment that is characterised by friendship and justice, in the context of each […]

First-year students – This is how you venture into your new study adventure

First-year students – This is how you venture into your new study adventure Published on: 9 January 2024 Written by Dr Mandie Dubery, part-time social worker at Akademia To all new first-year students at higher education institutions countrywide: welcome! You can ask any former student; everyone will agree that your student years will be the […]

Eerstejaarstudente – Durf só jou nuwe studieavontuur aan

Eerstejaarstudente – Durf só jou nuwe studieavontuur aan Gepubliseer op: 9 Januarie 2024 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, deeltydse maatskaplike werker by Akademia Aan alle nuwe eerstejaarstudente aan hoëronderwysinstellings landwyd: hartlik welkom! Jy kan vir enige oudstudent vra, almal is dit eens dat jou studentejare die beste jare van jou lewe gaan wees. Dié nuwe […]

Sluit die jaar af met danksegging en ʼn triomfkreet vir die toekoms

Sluit die jaar af met danksegging en ʼn triomfkreet vir die toekoms Gepubliseer op: 19 Desember 2023 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia Diegene wat die antieke Romeinse geskiedenis bestudeer en waardeer is dit eens, daar is min frases wat kan kers vashou by Julius Caesar se bondige, maar […]

Nuwe hoof vir Bemarking en Kommunikasie – ʼn staatmaker lid van Akademia-familie

Nuwe hoof vir Bemarking en Kommunikasie – ʼn staatmaker lid van Akademia-familie Gepubliseer op: 7 Desember 2023 Akademia het, met die ingang 1 November ʼn nuwe hoof vir Bemarking en Kommunikasie aangestel. Dié kommunikasiebestuurder is nie net ʼn gesoute lid van die Akademia-familie nie, maar ook ʼn sterk en ervare bestuursleier. Zydèlia Venter is geen […]

New head of Marketing and Communication – a stalwart member of the Akademia family

New head of Marketing and Communication – a stalwart member of the Akademia family Published on: 7 December 2023 Akademia appointed a new head of Marketing and Communication as of 1 November. This communication manager is not only a seasoned member of the Akademia family but also a strong and experienced management leader. Zydèlia Venter […]

Só lyk jou pad na sukses in 2024 – Akademia-dosent

Só lyk jou pad na sukses in 2024 – Akademia-dosent Gepubliseer op: 1 Desember 2023 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die Latynse frase omnia nunc vix nostro grandescunt aucta labore lui in Afrikaans: alles groei nou met moeite, vermeerder deur ons harde werk. Vanuit Akademia se geledere, […]

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding Gepubliseer op: 29 November 2023 Geskryf deur André Gouws, dosent in Tale en Sosiale Wetenskappe by Akademia. Die groei in digitale media, veral in sosiale media, het gelei tot groot omwentelinge in joernalistiek. Dit is welbekend dat tradisionele media wêreldwyd dekades lank al stoei om aan te pas […]

Akademia-student leef passie vir regte en musiek uit

Akademia-student leef passie vir regte en musiek uit Gepubliseer op: 27 November 2023 Onthou die naam Ruan Wepener. Dié Akademia-student maak nie net vir hom ʼn naam in die musiekbedryf nie, maar hy is ook vasberade (én baie opgewonde) om as regspraktisyn ʼn verskil in die lewens van ander te maak. Wepener (36) is ʼn […]

Fonties swaai Akademia-vlag hoog tydens internasionale samewerkingsweek

Fonties swaai Akademia-vlag hoog tydens internasionale samewerkingsweek Gepubliseer op: 27 November 2023 ʼn Afvaardiging van Akademia het vanaf 13 tot 16 November aan ʼn jaarlikse internasionale samewerkingsweek van die Artevelde Universiteit vir Toegepaste Wetenskappe in Gent, België, deelgeneem. Dié geleentheid vind gelyklopend met die Globale Entrepreneurskapsweek (GEW) plaas en het ten doel om entrepreneurskap as […]

Fonties fly the Akademia flag high during international collaboration week

Fonties fly the Akademia flag high during international collaboration week Published on: 27 November 2023 A delegation from Akademia participated in an annual international collaboration week of the Artevelde University of Applied Sciences in Ghent, Belgium, from 13 to 16 November. This event took place concurrently with the Global Entrepreneurship Week (GEW) and aimed to […]

Die stand van Afrikaans in die regswese onder die loep tydens Akademia-regsimposium

Die stand van Afrikaans in die regswese onder die loep tydens Akademia-regsimposium Gepubliseer op: 21 November 2023 Akademici, regslui en taalkundiges het op 16 November in Centurion, Gauteng, byeengekom om gesprekke te voer oor die stand van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse regswese. Dié gesprekke is by wyse van ʼn regsimposium gefasiliteer wat deur die Fakulteit […]

Van Pretoria tot Otjiwarongo: Akademia-student volg roeping vir die Regte na

Van Pretoria tot Otjiwarongo: Akademia-student volg roeping vir die Regte na Gepubliseer op: 20 November 2023 Akademia-student, Charlize Slabbert (33), is ʼn Namibiër in murg en been en hoewel sy haarself meer as 1 500 km van Akademia se hoofkantoor in Centurion, Gauteng, af bevind, dra sy met trots die naam Fontie as ʼn internasionale […]

Akademia-alumnus: Om te studeer verryk my menswees

Akademia-alumnus: Om te studeer verryk my menswees Gepubliseer op: 20 November 2023 Verna Muller Nel (51) vervul vele rolle met passie en ʼn onblusbare entoesiasme. Óf dit nou as eggenoot, ma, ouma, sakebestuurder, entrepreneur óf Akademia-alumnus is, een ding is seker: dié inwoner van die Weskus wéét wat sy wil hê en skram nie weg […]