Search
Close this search box.

Akademia-alumnus dien die gemeenskap deur deelname en dade

Akademia-alumnus dien die gemeenskap deur deelname en dade Gepubliseer op: 19 Oktober 2023 Elke onderneming en organisasie word gekenmerk deur verskillende persoonlikheidstipes. Hierdie persoonlikhede word dikwels aan ʼn spesifieke kleur gekoppel, soos byvoorbeeld geel, groen, blou en rooi. Sommer so met die intrapslag is dit duidelik dat Akademia-alumnus, Lindy Steyn, haarself by die aansteeklike en […]

Sensus 2022: Grafieke is mooi, maar impak is belangriker

Sensus 2022: Grafieke is mooi, maar impak is belangriker Gepubliseer op: 16 Oktober 2023 Geskryf deur Karien Brits, ʼn taalpraktisyn verbonde aan Akademia. Statistiek is nie net ʼn spel met syfers nie, dit bied aan ons ook ʼn nodige oorsigtelike blik op die wêreld waarin ons leef en daag ons persepsies uit. Sensus 2022 se […]

Internasionale Woordeboekdag: ʼn Applous vir leksikograwe as onbesonge taalhelde

Internasionale Woordeboekdag: ʼn Applous vir leksikograwe as onbesonge taalhelde Gepubliseer op: 16 Oktober 2023 Geskryf deur Sarita Blignaut, taalpraktisyn by Akademia. Internasionale Woordeboekdag word jaarliks op 16 Oktober gevier. Geskiedkundig word dié datum verbind aan die geboortedag van die Amerikaanse leksikograaf (ook genoem woordeboekmaker), Noah Webster, wat as die Vader van die Woordeboek bekend staan. […]

Gewonetaaldag – gewone taal is alles behalwe gewoon

Gewonetaaldag – gewone taal is alles behalwe gewoon Gepubliseer op: 13 Oktober 2023 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Internasionale Gewonetaaldag word jaarliks op 13 Oktober gevier. Wat word met gewone taal (in Engels plain language) bedoel en hoekom sou ʼn mens dit vier? Gewone taal is taalgebruik wat komplekse onderwerpe en sake vir […]

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid in ʼn angstige wêreld

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid in ʼn angstige wêreld Gepubliseer op: 10 Oktober 2023 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, ʼn maatskaplike werker verbonde aan Studentesake by Akademia Wêreldgeestesgesondheidsdag word op 10 Oktober gevier. Dié belangrike dagop die welstandskalender het sy oorsprong te danke aan die Wêreldfederasie vir Geestesgesondheid en word vanjaar vir die 31ste keer […]

Sakeplankompetisie 2023: Verlowingsbeplanningsdiens haak die knoop deur

Sakeplankompetisie 2023: Verlowingsbeplanningsdiens haak die knoop deur Gepubliseer op: 6 Oktober 2023 Akademia het op 6 Oktober 2023 die wenner van die gewilde BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys. Die wenner is Abigail Fourie en haar besigheid, Perfect Moments. Dié verlowingsbeplanningsbesigheid het dit ten doel om uitsonderlike verlowingsbeplanningsdienste te verskaf en poog om die individualiteit van elke […]

Roepingsgedrewe onderwysers bou en vernuwe die onderwysprofessie

Roepingsgedrewe onderwysers bou en vernuwe die onderwysprofessie Gepubliseer op: 5 Oktober 2023 Wêreldonderwysersdag word op 5 Oktober gevier. Vanjaar se tema, soos toegedig deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco), is: “Die onderwysers wat ons nodig het vir die onderwys wat ons wil hê.” Op dié dag, wat in Suid-Afrika in […]

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 3 Oktober 2023 Akademia skep deur die jaar verskeie geleenthede vir voornemende studente om meer inligting oor beskikbare studierigtings te bekom, om personeel te ontmoet, kwelvrae te opper én eerstehands te ervaar wat studentwees aan dié onafhanklike hoëronderwysinstelling behels. Gedurende Oktober neem dié geleentheid die vorm […]

Akademia-posteportaal: Hier ontmoet Fonties en werkgewers mekaar

Akademia-posteportaal: Hier ontmoet Fonties en werkgewers mekaar Gepubliseer op: 3 Oktober 2023 Daar is ʼn gesegde in die wêreld van werk wat lui dat ʼn persoon se professionele netwerk sy of haar netto waarde in die korporatiewe sektor verteenwoordig. Nêrens is dié insig meer van toepassing as in die loopbaanontwikkeling van ʼn student of jong […]

Internasionale Vertalersdag: Vertaling ontsluier die vele gesigte van menswees

Internasionale Vertalersdag: Vertaling ontsluier die vele gesigte van menswees Gepubliseer op: 29 September 2023 Geskryf deur Sarita Blignaut, taalpraktisyn by Akademia. Internasionale Vertalersdag word op 30 September gevier. Vanjaar se tema, soos toegedig deur die Federasie van Vertalers (FIT) is: “Vertaling ontsluier die vele gesigte van menswees” en dien as’t ware as ʼn viering van […]

Die impak van gemeenskapsjoernalistiek

Die impak van gemeenskapsjoernalistiek Gepubliseer op: 26 September 2023 Geskryf deur André Gouws, dosent in Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia. Gemeenskapskoerante speel ’n uiters belangrike, maar dikwels onderskatte rol in Suid-Afrika se medialandskap. Gemeenskapskoerante is gedrukte koerante met plaaslike en gemeenskapsnuus, asook advertensies gerig op plaaslike gehore. Hierdie koerante word nie net in kleiner dorpe […]

Top drie vir BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys

Top drie vir BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys Gepubliseer op: 22 September 2023 Akademia het onlangs die topdriesakeplanne aangewys vir vanjaar se BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie. Daar was vanjaar tien inskrywings vir die kompetisie wat onder mekaar meegeding het vir ʼn plek op die podium. Die topdriefinaliste sal tydens die finale ronde van die Sakeplankompetisie wat op […]

’n Teologie van rus

’n Teologie van rus Gepubliseer op: 21 September 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia In die professionele werksomgewing word frases soos “hurry sickness”, “fast life”, “consuming life”, “unending workdays”, “turbo capitalism”, “overwork”, “the urgent now”, “speed, stuff and stress” en “burnouts” deel van die alledaagse woordeskat. […]