Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe, vier hierdie spesiale dag saam met alle Afrikaanssprekendes vir wie die liefde vir die taal in elke faset van hul lewens verweef is.
Daar word sedert 2012 trots in Afrikaans by Akademia klas aangebied. In die lig daarvan, hiermee elf wyses waarop die instelling bydra en help bou aan ʼn volhoubare Afrikaans:
ʼn Deurlopende belegging in die voortbestaan van Afrikaans kry onder meer gestalte in aktiwiteite soos die aankoop van woorde in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). Die instelling het reeds nege woorde aangekoop, waaronder: universiteit, dekaan, alumni, pionierswerk, studentelewe, koshuis, kortkursus, professor en Fontie.
Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart van studente gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Afrikaans is die spreekwoordelike goue draad wat die denke en hart van Akademia aan mekaar verbind. Die instelling wens elke Afrikaanssprekende ʼn gelukkige Afrikaansdag toe.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 • Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2024 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Privaatheidbeleid | Vrywaring | HelpDesk tool provider: HelpDesk | Chat provider: LiveChat
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.
083 254 0142
skenking@akademia.ac.za
Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.