Akademia se #Studentelewe-veldtog

Enkele gedagtes oor vryheid van spraak

Enkele gedagtes oor vryheid van spraak Wêreldwyd gons dit oor die begrip ‘vryheid van spraak.’ Op die sosiale media, aan universiteite, in parlemente, in die vergadersale van groot besighede – orals word oor vryheid van spraak geargumenteer. Vryheid van spraak het ʼn brandende kwessie geword. ʼn Onlangse voorbeeld [...]

By |2022-05-08T14:57:21+02:00May 3rd, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Nauurse BCom (Bestuursrekeningkunde)-student vertel oor sy studiereis

Nauurse BCom (Bestuursrekeningkunde)-student vertel oor sy studiereis Tiaan Herbst is ʼn BCom (Bestuursrekeningkunde)-student by Akademia wat sy passie in die rekeningkunde volg en beoog om later sy CIMA-kwalifikasie te voltooi. Hy vertel dat hy juis besluit het om dié kwalifikasie by Akademia te studeer omdat dit rondom die [...]

By |2022-05-24T16:33:08+02:00May 3rd, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia

Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia Daar bestaan talle debatte oor wat die meeste tel vir jou loopbaan – studies of werkservaring. Akademia, bied aan studente die geleentheid om steeds ʼn kwalifikasie te voltooi, terwyl hulle werk of ander belangstellings najaag. Dus hoef jy nie te [...]

By |2022-05-03T11:24:10+02:00April 29th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Tien wenke vir ʼn veiliger en gesonder werksplek

Tien wenke vir ʼn veiliger en gesonder werksplek Een van die positiewe gevolge van Covid-19 is die bevordering van veiligheid en gesondheid in en om die werksplek dwarsoor die wêreld. Die pandemie het die belangrikheid van samewerking beklemtoon en versterk tussen afdelings soos fasiliteitebestuur, menslike hulpbronne en beroepsgesondheid [...]

By |2022-04-29T10:33:45+02:00April 26th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia help inlig oor die belangrikheid van vakkeuses by aanlyn vakkeuse-aand

Akademia help inlig oor die belangrikheid van vakkeuses by aanlyn vakkeuse-aand Vakkeuses in graad 9 hoef nie vreesaanjaend te wees nie. Akademia bied vanjaar weer ʼn vakkeuse-aand op Woensdag 4 Mei vanaf 18:30 tot 20:00 aan om skoliere met die nodige kennis toe te rus oor die belangrikheid [...]

By |2022-04-26T12:10:06+02:00April 26th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium

Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium Die Fakulteit Opvoedkunde het op 13 April 2022 by koshuis@Leriba ʼn onderwysleierskapsimposium aangebied met die tema “Terug na die toekoms”. Kenners op die gebied het die lesse wat hulle uit die verlede geleer het met ander onderwysleiers gedeel. Marthinus Visser, [...]

By |2022-04-26T11:52:42+02:00April 25th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie

Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie Prof. Hannes Rautenbach het in sy hoedanigheid as dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia op Donderdag 7 April 2022 saam met ʼn afvaardiging van die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum, ʼn besoek gebring aan die Thabo Mbeki Stigting in Johannesburg. Die Govan [...]

By |2022-04-25T19:00:46+02:00April 25th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis”

Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis” Die woord “koshuis” lê Akademia na aan die hart. Ter viering van drie koshuisname wat bekend gemaak is, het Akademia die woord “koshuis” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, oftewel WAT, gekoop. Hierdie drie koshuise staan bekend as [...]

By |2022-04-25T18:33:41+02:00April 25th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe

Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe tydens die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 21 en 22 April gehou is. ʼn Totaal van 339 kwalifikasies is in persoon by die Atterbury Teater in Pretoria oorhandig. In totaal word 146 grade, 16 gevorderde [...]

By |2022-04-25T18:07:06+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Om ʼn fontie by Akademia te wees

Om ʼn fontie by Akademia te wees Deur Tinus Dodds, toesighouerkoördineerder Akademie is seker die eerste grootste rede hoekom julle almal besluit het om te kom studeer by Akademia. Ons respekteer dit en moet so wees maar onthou ʼn gebalanseerde student is ook ʼn gelukkige student. Ons het [...]

By |2022-04-21T16:42:20+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top