*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia in 2025: Afrikaans én tuis

Akademia in 2025: Afrikaans én tuis Gepubliseer op: 6 Januarie 2025 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Afrikaans vier in 2025 sy eeufees as amptelike taal. En Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, voeg sy stem trots by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te vier. […]