Veteraan-akademikus nou aan die stuur van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe

Veteraan-akademikus nou aan die stuur van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Emeritus professor Danie du Plessis, ʼn gesoute kommunikasiewetenskaplike, sal met die ingang 1 Junie 2025 die rol as dekaan van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe aanneem. Hy neem dié leisels oor by prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by die instelling, […]